Waar om te skiet.

Post Reply
300Winmag

Waar om te skiet.

Post by 300Winmag »

Ek en vrou het gister so in die ry haar aansoek vir n lisensie vir 'n pistool bespreek. Die vorige toets
wat ons gedoen het was die COP (Certificate of Proficiency) vir die boog jag. Hier het hulle die basics
van boog jag vir uiteengesit asook inligting oor shot placement.
Ek s? toe sy sal 'n oop boek toets en gewone toets moet skryf, maar dat sy al die inligting
ten opsigte van die wet sal kry om te swot.
Na so rukkie se stilte vra sy toe of hulle ook vir haar gaan s? waar om die
vark (bedoelende soos die vlakvark in die COP) te skiet.
Toe ek klaar gelag het, het ek aan haar verduidelik dat hulle eintlik nie wil h? dat jy die vark
moet skiet nie, so nee, hulle gaan nie vir jou s? waar jy die vark moet skiet nie.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Waar om te skiet.

Post by .::Alwyn-U::. »

;D Haar kop is reg
Post Reply