.22 Patrone op soek na

Post Reply
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

.22 Patrone op soek na

Post by pietjacobs »

Middag almal,

So paar jare terug kon jy die .22 rondtes kry wat soos "mini" haelgeweer patrone lyk wat die ouens gebruik het om rotte, ens mee te skiet. Ek is nie seker wat noem jy dit, maar weet julle of dit nog op die mark is en waar?

Ook die kleiner .22 rondte, ek dink hulle noem hom die "short" of "bb's" of so iets,  ;D , kry 'n mens hulle nog op die mark? Ek het nou al redelik rond gebel en kry niks.

Groete,
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
300Winmag

Re: .22 Patrone op soek na

Post by 300Winmag »

Wow! Vat jy my nou 30 jaar terug.

CCI het hulle gemaak en hulle was silver met blou plastiek doppies.
Die caps kon jy kry met 'n ronde balletjie of 'n skerp puntjie. 

Ek het menige rot met hulle geroer - jammer ek weet ook nie waar jy hulle kan kry
nie. My Pa het hulle vir my by Veld en Vlei in Pta gekoop.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: .22 Patrone op soek na

Post by .::Alwyn-U::. »

300 en piet

Ek het nog so 2 pakkies in my kamer. 300 is reg, hulle is so silver. Ek kan nie glo dat hulle so moeilik is om te vind nie, hulle noem dit "shotshell" of ek het al gehoor hulle praat van "snakeshot".

Piet daai goed skiet maar sag jong. 'n Rot sal hy kan dood op pointblank maar as jy so 10m gaan skiet dan gan hy hom net kielie.

Groete
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: .22 Patrone op soek na

Post by Beyers »

Op 10 m kielie jy hom genoeg dat hy vrek.
Ons het gedurig rotte agv Ma se perde se kos. Daai CCi in die .22 pistool werk 'n rot se gal
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: .22 Patrone op soek na

Post by .::Alwyn-U::. »

Jis Beyers ek het hom op 'n slang gebruik op so 15m en dit was nie naby aan genoeg nie. Dalk is die rotte bietjie papper...
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: .22 Patrone op soek na

Post by bobby »

rosentals in cape towns got
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: .22 Patrone op soek na

Post by henslin »

Die haelpatroontjies wat ek het is al redelik oud. Gebruik dit in my 7" Beretta om muise mee te looi in die pakkamers. In 'n geweer beteken hy nie veel nie, maar met die kort loop van die pistool is dit 'n ander storie. Geleerde manne sal hier moet help. Groot sports op vinnig skiet !!

Winchester SUPER X
22 LONG RIFLE NO. 12 SHOT
HIGH VELOCITY


en glo dit as julle wil - die prys vir 50 was R19.99  !!!!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: .22 Patrone op soek na

Post by .::Alwyn-U::. »

Henslin

WAS        daai is nie magic word  ;D

Groete
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: .22 Patrone op soek na

Post by pietjacobs »

Ek sal bietjie google ook try nou dat ek so paar name het om mee te werk. Thx manne
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: .22 Patrone op soek na

Post by Cobus(Cobb) »

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: .22 Patrone op soek na

Post by .::Alwyn-U::. »

Ratshot! daarsy ;D
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: .22 Patrone op soek na

Post by Lourens »

Piet het jy al vir NSN en VLT in pretoria gekontak? Ek weet verseker VLT het Winchesters en NSN het CCI's.

Groetnis,
Rooijakkals
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
tobie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm

Re: .22 Patrone op soek na

Post by tobie »

ja jy kry hulle nog.het n slang hier in die somer gedood.was nou wel 2m skoot.werk baie lekker as die ou teen n muur le.niks wat kan ricoshet nie.
my gunsteling is ook maar rotte todat ek die gamo gekry het.(bietjie meer van n uitdaging)
Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
300Winmag

Re: .22 Patrone op soek na

Post by 300Winmag »

Beyers wrote: Op 10 m kielie jy hom genoeg dat hy vrek.
Ons het gedurig rotte agv Ma se perde se kos. Daai CCi in die .22 pistool werk 'n rot se gal
+1, op so garage afstand was hulle dodelik op die rotte.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: .22 Patrone op soek na

Post by .::Alwyn-U::. »

garage afstand! haha nice ;D
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .22 Patrone op soek na

Post by tripodmvr »

.::Alwyn-U::. wrote: garage afstand! haha nice ;D
Prakties gespoke is dubbelgarage 6x6m. Wys jou die ander manne is bang vir die slang of die rot en wil sniper speel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: .22 Patrone op soek na

Post by .::Alwyn-U::. »

hahaha groot wild jagters!
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: .22 Patrone op soek na

Post by pietjacobs »

Dankie manne. Ek het daai Winchesters by VLT gekry teen R99 per pakkie.

Dankie almal.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
BJvN
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Mon Jul 04, 2011 12:49 pm

Re: .22 Patrone op soek na

Post by BJvN »

Baie geluk Piet .Jou oupa gaan baie bly wees
Post Reply