Capt. Oblivious wrote:jdpretorius wrote:Dit is noggal opvallend dat meeste manne die 6 mm & 6,5 mm verkies. Ek sien maar net een man wat 'n 300 voorstel terwyl dit lyk of die VSA nou juis meer nyg na die 300WM, ....en amper niemand praat van 'n 338WM nie. Ek wonder dan nou of BC nie maar koning bly nie.
Ja, bv. die 300WM & 338WM is duurder om te skiet en dan wel ook die terug skop wat seker nie ideaal is nie.
Maar nou my dom vraag (van iemand wat regtig amper niks weet van LR nie) .....gan mens dan nie mider wind skuif ook kry van iets soos bv. 'n 265 gr Accubond LR met sy 0.732 G1 BC of die .30 Cal 230 gr Berger met sy 0.717 G1 BC nie ?
Vir 1000m gonge skiet is daar bitter min ouens in die US wat n 300 bo n 6mm of 6.5 kies vir dit, extreme LR is natuurlik n heel ander saak maar dan skiet hulle groot gunne. Vir LR BR mors jy basies jou tyd as jy nie n 6Dasher, 6BRX of 6BRA skiet nie. Met Fope is dit maar baie 7mm en 300wsm maar elke keer wat die US of UK besluit om n ander kaliber te skiet verander die res van die werled maar.
Di UK feature nie regtig in F klas nie.
Die ozzies wel, hulle het die long range f ope wereld kampioenskappe in 2013 en 2017 gewen met 7mm’s.
284’s in 2013 en 7Rsaums in 2017.
Selfs die US gaan nou hier by ons in 2021 met 7mm’s skiet waar hulle met 300’s geskiet het in 2017 (sover my kennis strek) SA het ook in 2013 en 2017 met 300’s geskiet.
Bench skiet op 1000y met 6mm is seker beste bet maar jy wag ‘n kondiesie uit en skiet dan 10 skote so vinnig as wat jy dit kan skiet sonder / voordat die kondiesie verander.
In F klas7-900m met 12cm v kol teiken gaan jy bloei met daai 6mm enige een van hulle want jy het nie die luxury om vir ‘n kondiesie te wag nie en die teiken word elke keer getrek en gemerk. Als wat tyd vat en tyd waarin kondiesies verander. Met individieel skiet is dit nog skouer aan skouer ook so die twee manne saam jou skiet elkeen een skoot wat gemerk word en dan skiet jy jou skoot. So jy wil die hoogste Bc koeëls skiet teen die hoogste moontlike spoed (nie noodwendig hoogste node nie maar die een wat konstant waterlyn skiet) vir daai die veranderinge in die kondiesies.
Dar is ‘n baie goeie rede hoekom 7mm en 300’s die go to kalibers is vir LA en. Is die 6mm’s nie. Die teiken is net te klein by f klas vir die 6mm’s