Naand almal.
Ek is op soek na die Vihtavuori N565 powder file as iemand hom dalk vir my het asb?
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Vihtavuori N565
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Vihtavuori N565
Het jy toe reggekom? Ek is ook opsoek na die file en al die nuwe powder files ip ql as iemand bereid sal wees om dit aan te stuur na deonjo8@gmail.com
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Vihtavuori N565
Sien 'n paar manne soek na die nuutste data
Ek gaan probeer om 'n zip file te laai met kruit, punte en kalibers.....mods moet asb. verwyder as ek iewers reels oortree
Ek gaan probeer om 'n zip file te laai met kruit, punte en kalibers.....mods moet asb. verwyder as ek iewers reels oortree
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vihtavuori N565
jdpretorius wrote:Sien 'n paar manne soek na die nuutste data
Ek gaan probeer om 'n zip file te laai met kruit, punte en kalibers.....mods moet asb. verwyder as ek iewers reels oortree
Ek sukkel om dit te unzip. Sal jy omgee om dit vir my te mail?
geno@ggvarminting.co.za
Goed, beter, 6millimeter!
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Vihtavuori N565
Gaan julle dit hier plaas, of anders ook vir ons mail asb. Dankie Geno en Jd.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Vihtavuori N565
Het vir jou gemail, hoop jy kom reg.Geno wrote:jdpretorius wrote:Sien 'n paar manne soek na die nuutste data
Ek gaan probeer om 'n zip file te laai met kruit, punte en kalibers.....mods moet asb. verwyder as ek iewers reels oortree
Ek sukkel om dit te unzip. Sal jy omgee om dit vir my te mail?
geno@ggvarminting.co.za
Ns. ek het dit met WinZip verwerk, wat jy sommer verniet van die net af kan op laai
Laat weet as julle nog sukkel dan maak ons 'n ander plan
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vihtavuori N565
Goed, beter, 6millimeter!
-
Grim_Falcon_338
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Fri Jun 09, 2023 1:51 pm
Re: Vihtavuori N565
jdpretorius wrote: Fri Feb 15, 2019 4:47 pm Sien 'n paar manne soek na die nuutste data
Ek gaan probeer om 'n zip file te laai met kruit, punte en kalibers.....mods moet asb. verwyder as ek iewers reels oortree
BAIE BAIE DANKIE!!!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Vihtavuori N565
"Vihtavuori N565 *C ","3810","1.2391","1.620","0.3190","3.2690","0.454","2.1330","0.945","","","","","","","","","","","","13.FEB18"
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br