Te veel olie op hout kolf
-
Eckardt
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Tue Jun 14, 2016 8:27 am
Te veel olie op hout kolf
Naand julle,
Ek wil hulp vra asb. Ek het so 2 maande terug die kolf olie gesmeer. Het die geweer toe gisteraand uitgehaal en sien toe merke op die kolf soos die olie afgeloop het. Die olie het ook die recoil pad biekie seer gemaak. Daar is ook olie om die loop self
Ek wil dus weet hoe kan ek die merke op die hout afkry en op die loop?
Eckardt
Sent from my SM-P585 using Tapatalk

Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Te veel olie op hout kolf
Watter soort olie het jy gebruik, en hoe lyk die merke?
As dit net dik aanpaksels is kan jy die kolf stadig verhit dat dit kan intrek. Of jy kan dit afskraap en daarna vir n paar uur in die son laat staan.
As dit net dik aanpaksels is kan jy die kolf stadig verhit dat dit kan intrek. Of jy kan dit afskraap en daarna vir n paar uur in die son laat staan.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Te veel olie op hout kolf
Eckardt
Begin van voor af as jy dit wil reg doen!
Haal jou houtwerk af en gebruik sukerseep oplossing om die olie af te haal. Indien die olie hardnekkig is kan jy wassoda en oksaalsuur gebruik.
Laasgenoemde maak enige houtdeur of venster wat met olie of vernis behandel is silwerskoon dat die hout weer tot sy natuurlike "look" begin lyk.
Bou dan die glans op met kolf vernis / olie en sealer soos voorgeskryf. Die meeste geweerwinkels het 'n 3 bottel stelletjie wat die nodige sal doen.
Google die spulletjie vir detail om daai geweer tot sy volle glorie te herstel

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Re: Te veel olie op hout kolf
Hi manne
Ek het 'n soortgelyke vraag. Ek het 'n roer aangekoop (wag nog vir die liksens) waarvan die vorige eienaar "linseed oil" op die kolf gesit het en dit die glans afwerking baie dof laat vertoon. Enige raad om die olie te verwyder?
By voorbaat dankie!
Ek het 'n soortgelyke vraag. Ek het 'n roer aangekoop (wag nog vir die liksens) waarvan die vorige eienaar "linseed oil" op die kolf gesit het en dit die glans afwerking baie dof laat vertoon. Enige raad om die olie te verwyder?
By voorbaat dankie!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Te veel olie op hout kolf
Stoom strykyster,,,of natlap en gewone strykyster haal daai duikies baie mooi uit ook......stoom...staalwol....stoom...staalwol....haal al daai rubbish af en begin weer met regte kolf olie
Cheers
ps, dis nogal 'n lekker projek, jy sal dit geniet
Cheers
ps, dis nogal 'n lekker projek, jy sal dit geniet
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Re: Te veel olie op hout kolf
Dankie Cobus! Watter olie sou mens gebruik om die "gloss" voorkoms te hou?
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Te veel olie op hout kolf
Ek het so ruk trug my erfstuk .22 vir iemand gevat om so bietjie recon , die kolf was kwaai olie gesmeer gewees jy kon nie eers die grein sien nie . Toe ek hom gaan haal kon ek nie glo hoe mooi die roos hout lyk nie , die man het my gese hy het zeb gebruik om al die olie uit die hout te trek
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Re: Te veel olie op hout kolf
Shoe - dis baie interessant, dankie vir die raad Omnia. Het jy before and after fotos?
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Te veel olie op hout kolf
Die kolf bo gewys het heelwaarskylik 'n laag vernis oor om die blink effek te kry. Haal jy dit af moet jy die hout seël en dan blink vryf. Met gaar lynolie (London oil) kry jy dat die hot baie mooi vertoon en 'n "dowwe" blink voorkoms het wat vir my persoonlik baie mooi is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Te veel olie op hout kolf
Ek het Schaftol en of London oil gebruikFafa wrote:Dankie Cobus! Watter olie sou mens gebruik om die "gloss" voorkoms te hou?
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Te veel olie op hout kolf
Sory het nooit gedink om fotos te neem nie , het net eindlik ingevat dat hy aan die slot kan werk , en my toe later gebel en gese hy kan die doen en dat doen en vir die prys het dit vir my goed geklink en dit laat doen , sal jou wel 1 stuur van hoe hy nou lyk , eks eerlik as ek se ek dink my pa en sy oupa het kar olie gebruik hy was sommer so dof geweesFafa wrote:Shoe - dis baie interessant, dankie vir die raad Omnia. Het jy before and after fotos?
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Re: Te veel olie op hout kolf
Dit lyk vir my ook of hy die vernis op het tripodmvr. Dink jy dis moontlik om die olie af te haal sonder om die vernis af te haal?tripodmvr wrote:Die kolf bo gewys het heelwaarskylik 'n laag vernis oor om die blink effek te kry. Haal jy dit af moet jy die hout seël en dan blink vryf. Met gaar lynolie (London oil) kry jy dat die hot baie mooi vertoon en 'n "dowwe" blink voorkoms het wat vir my persoonlik baie mooi is.
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Re: Te veel olie op hout kolf
Dankie Cobus!Cobus(Cobb) wrote:Ek het Schaftol en of London oil gebruikFafa wrote:Dankie Cobus! Watter olie sou mens gebruik om die "gloss" voorkoms te hou?
Cheers
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 