Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
Hi Almal
Ek sien dat daar n Wet Tumbler adverteer word wat glas krale gebruik, instede van stainless pennetjies.
Wie ken albei en kan n kort vergelyking gee asb?
Dankie
Jacques
Ek sien dat daar n Wet Tumbler adverteer word wat glas krale gebruik, instede van stainless pennetjies.
Wie ken albei en kan n kort vergelyking gee asb?
Dankie
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
Klein keramiek balletjies is goedkoper as staalpennetjies as ek dit nie mis het nie. Die negatiewe rondom om dit is dat moontlike fyn glaspartikels afkom in die skoonmaakproses en miskien in jou loop kan beland. Daar sal dit dan soos 'n skuurmiddel optree. Die skoonwas van die doppe na die proses sal deeglik gedoen moet word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
Ek gebruik die keramiek balletjies in my masjien. Daar is geen sprake van glasstukkies nie omdat jy veronderstel is om die doppe na die proses deeglik af te spoel.
Ek skat glaskrale gaan op 'n soortgelyke wyse werk. As jou "tumbler" nie te vinnig draai nie, sal die glas nie breek nie - ongeveer 28 to 30 omwentelinge per minuut. Voorkom ook dat doppe hard teenmekaar stamp.

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
Nes die die twee wyses daar sê.
Al nadeel is dat die ontsteker-gate nie so lekker skoon gemaak word soos met die pennetjies nie.
Al nadeel is dat die ontsteker-gate nie so lekker skoon gemaak word soos met die pennetjies nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
Ek het albei getoets en ss baie beter. Soos Gawie sê, balletjies kom nie in al die hoekies uit nie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
Fantie, weet nie hoe lank jy die tumbler laat loop nie, maar my doppe se slagdopgate is skoon. Laat loop hom 1 uur.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
Hang seker af hoe groot is die balletjies. As klein glasballetjies werk dan sal gewaste sand ook prima wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
Sandkorrels moet net groter as die vuurgat wees, anders verstop die gat en sukkel jy jou vrek om dit weer oop te kry. (Sukkels dalk nie so erg nie, maar dit is 'n beslommenis).tripodmvr wrote:Hang seker af hoe groot is die balletjies. As klein glasballetjies werk dan sal gewaste sand ook prima wees.
Keramiekballetjies se deursnee wissel van 2.5 tot 3 mm.
Ek het lank terug fyn glasstukkies gebruik, maar dit het die vuurgat sowel as die slagdopgat verstop.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
Dankie vir almal se terugvoer.
Waardeer.
Waardeer.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
Besluit self
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
Nadat julle "ge-wet " tumble het, hoe kry julle dat die doppe blink bly, myne is sommer na 'n uur, mooi skoon, maar dof.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
Jy gebruik dalk nie die regte resep nie. Hieroor is al bladsye se kommentaar gelewer. Elke tweede ou dink sy resep is die beste. Omdat die keramiekballetjies glad is, poleer dit die dop beter as die stafies. Sommige stafies met skerp punte is geneig om fyn krapmerke op die dop te laat.JohanvB wrote:Nadat julle "ge-wet " tumble het, hoe kry julle dat die doppe blink bly, myne is sommer na 'n uur, mooi skoon, maar dof.
Dit werk vir my en ek wil niemand se arm draai om dieselfde te doen wat ek doen nie.
My doppe is 'n jaar nadat dit skoongemaak is, nog blink. Droog dit buite goed af en laat dit in die son vir 'n ruk (haardroer kan ook gebruik word). Berg dit in 'n digte houer. Ek gebruik 2 liter roomysbakke waarvan die deksel dig sluit.
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
Askies die al 'n rukkie terug, maar waar kry mens van die keramiek balletjies? Eks net nie mal oor die pennetjies wat my doppe so krap nie. Voorbaat dank
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
Ek het by Jacquesb gekry.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
Hallo Oom PWV
Daai is nie korrek nie.
Ekt nie glass beads nie, oom kon dus nie by my gekry het nie.
Groetnis
Jacquesb.
Daai is nie korrek nie.
Ekt nie glass beads nie, oom kon dus nie by my gekry het nie.
Groetnis
Jacquesb.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
Oom Pieter praat van keramiek balletjies nie glas balletjies nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
My fout, Jacquesb.Jacquesb wrote:Hallo Oom PWV
Daai is nie korrek nie.
Ekt nie glass beads nie, oom kon dus nie by my gekry het nie.
Groetnis
Jacquesb.
Ek het dit by JacquesT(Stompe) gekry. Hy is ook hier op die forum.
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Wet Tumbler, S/s pins vs Glassbeads
Als reg oom PW, het gisteraand laat 'n ander post gekry waar oom na die regte "Jacques" verwys. Het hom boodskap vanoggend gestuur. Dankie vir oom se moeite!