Lewe in die vryheid wat Hy jou gee

Post Reply
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Lewe in die vryheid wat Hy jou gee

Post by theedge »

Psalm 55:23

‘Werp jou sorg op die HERE, en Hy sal jou onderhou; Hy sal nooit die regverdige laat wankel nie.’

- Moenie laste en sorge dra wat die Here onderneem het om namens jou te dra nie.
- Gee jou laste, sorge en bekommernisse vir die Here.
- Neem ‘n oomblik en lê hulle aan die voet van Sy kruis neer.
- Raak ontslae van die gewig daarvan en lewe in die vryheid wat Hy jou gee!
WihandV
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Sun Jan 17, 2016 9:03 pm

Re: Lewe in die vryheid wat Hy jou gee

Post by WihandV »

Amen!

Dankie Edge
22-250 Savage VLP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: Lewe in die vryheid wat Hy jou gee

Post by .270 Man »

Amen dankie

Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Lewe in die vryheid wat Hy jou gee

Post by EtienneA »

Dankie. Amen
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Lewe in die vryheid wat Hy jou gee

Post by 6mmMusgrave »

Baie dankie. Amen
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lewe in die vryheid wat Hy jou gee

Post by jdpretorius »

AMEN

dankie

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 983
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Lewe in die vryheid wat Hy jou gee

Post by partner »

Baie dankie. Waardeer baie.
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Lewe in die vryheid wat Hy jou gee

Post by Jacquesb »

Amen
Dankie Edge.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Post Reply