270 twist en looplengte
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
270 twist en looplengte
Middag manne,
Ek weet maar min so vir die slim manne...
Ek het vanmiddag my looplengte en twist vir die eerste keer gemeet.
23duim en 1:9...
Het dit n impak watter gewig punte julle sal aanbeveel vir ladingontwikkeling,
Ek luister graag...

.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 270 twist en looplengte
Jy behoort 150 gr punte met gemak te kan skiet en 160 gr mag selfs ook lekker werk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: 270 twist en looplengte
Dankie JD,
Ek wil graag begin met 150g nossler en kyk hoe dit gaan..
Ek wil graag begin met 150g nossler en kyk hoe dit gaan..
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 270 twist en looplengte
Plesier, dit is nie in my kennis algemeen dat n 270 n 1:9 twist het nie maar dink hy gaan lekker werk, so self nie omgee vir daai twist rate nie. Laat die manne wat QL ken jou dalk biekie raad gee oor kruit keuse. H4831 en N165 het vir my belowend gelyk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: 270 twist en looplengte
Geweer is in 82 gemaak, blykbaar n twist wat nie meer deur Steyr gemaak word nie. (Dit is dalk miskien hoekom dit vir jou vreemd is).jdpretorius wrote:Plesier, dit is nie in my kennis algemeen dat n 270 n 1:9 twist het nie maar dink hy gaan lekker werk, so self nie omgee vir daai twist rate nie. Laat die manne wat QL ken jou dalk biekie raad gee oor kruit keuse. H4831 en N165 het vir my belowend gelyk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Ek moet bieg, ek weet nie of n 1:9 twist goed of sleg is nie
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: 270 twist en looplengte
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: 270 twist en looplengte
Strelok maak ook die som vir jou as jy 'n koeël en sy spoed insit.
Gyroscopic Stability Factor moet 1.5 of hoër wees. Hierdie word ook baie affekteer deur jou hoogte bo seespieël, teen die kus is dit moeiliker om die swaarder pille te stabiliseer.
Baie min 277 koeëls bo 150gr maar hier kan jy sien daai 1:9 gaan bv. teoreties 'n 170gr Berger stabiliseer waar 'n 1:10 dit nie gaan regkry nie. Natuurlik ook afhangend van die spoed wat bereikbaar is, sal dit op QL moet kyk.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190127/49a355ef6a66c0a07f22a2aa2d0892ea.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190127/c33f062ad706d5f6d65c9247f1a5be6e.jpg
Nog 'n voorbeeld, in my 1:9 Howa 223 kan ek 'n 69 Sierra Matchking stabiliseer maar nie 'n 69 Sierra Tipped Matchking nie, ook nie enige van die 70, 73,75 gr koeëls nie, ek sal 'n vinniger twist 1:8 Tikka moet koop.
As jy wel ligte koeëls vinnig wil skiet soek jy weer 'n stadiger twist. Bv die Jakkals manne wat 'n 55gr 6mm teen 4000fps wil skiet kan nie 'n Ruger RPR 6mm Creed met 1:7.5 twist koop nie. Die koeël sal beskadig word in daai stywe twist teen daai hoë spoed. Hulle soek dalk 'n 1:10 of 1:12.

Last edited by Dumbluck on Sun Jan 27, 2019 10:08 pm, edited 1 time in total.
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: 270 twist en looplengte
Dankie vir die moeite, leer ek nou iets nuuts.Dumbluck wrote:Strelok maak ook die som vir jou as jy 'n koeël en sy spoed insit.
Gyroscopic Stability Factor moet 1.5 of hoër wees. Hierdie word ook baie affekteer deur jou hoogte bo seespieël, teen die kus is dit moeiliker om die swaarder pille te stabiliseer.
Baie min 277 koeëls bo 150gr maar hier kan jy sien daai 1:9 gaan bv. teoreties 'n 170gr Berger stabiliseer waar 'n 1:10 dit nie gaan regkry nie. Natuurlik afhangende van die spoed wat bereikbaar is, sal dit op QL moet kyk.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190127/49a355ef6a66c0a07f22a2aa2d0892ea.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190127/c33f062ad706d5f6d65c9247f1a5be6e.jpg
Nog 'n voorbeeld, in my 1:9 Howa 223 kan ek 'n 69 Sierra Matchking stabiliseer maar nie 'n 69 Sierra Tipped Matchking nie, ook nie enige van die 70, 73,75 gr koeëls nie, ek sal 'n vinniger twist 1:8 Tikka moet koop.
As jy wel ligte koeëls vinnig wil skiet soek jy weer 'n stadiger twist. Bv die Jakkals manne wat 'n 55gr 6mm teen 4000fps wil skiet kan nie 'n Ruger RPR 6mm Creed met 1:7.5 twist koop nie. Die koeël sal beskadig word in daai vinnige twist. Hulle soek dalk 'n 1:10 of 1:12.
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: 270 twist en looplengte
More manne,
Looplengte is 23,622 en die twist is 1:8,6 (Steyr self bevestig) om meer presies te wees
Laat weet maar wat julle voorstel - ek sal dit waardeer,

stampie.
Wat is die swaarste pit wat ek kan spoeg met die twist?
Ek verneem hier is n hele paar slim manne hier in die rondte.
Ek luister graag..
Wat is die swaarste pit wat ek kan spoeg met die twist?
Ek verneem hier is n hele paar slim manne hier in die rondte.
Ek luister graag..
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 270 twist en looplengte
Styer jy sal daardie "bullet stability" tipe program maar moet gebruik, daar is n paar verskillendes op die net
Ek sou eers 'n lekker "bonded" 150gr pit kry om te werk of n 130 gr mono dan het jy lekker jag koëls, en as jy hulle reg kies kan jy dalk sy bene ook bietjie rek.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Ek sou eers 'n lekker "bonded" 150gr pit kry om te werk of n 130 gr mono dan het jy lekker jag koëls, en as jy hulle reg kies kan jy dalk sy bene ook bietjie rek.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Torpedo
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Mon May 22, 2017 6:41 pm
Re: 270 twist en looplengte
Goeie more
Ek skiet ook die 270 Steyr luxus.
Ek gebruik 110g HV van GS custom af maar sal binne kort ook weer moet begin rond krap vir n nuwe resep aangesien hulle nie meer op die mark is nie.
Is jy seker van die twist rate? Ek sal ook weer self moet gaan kyk.
Ek sal dit wardeer as die manne van QL ons kan help hier.
Laat weet gerus indien julle inligting verlang.
Groetnis

Elke dag is n voorreg