Vrystaat Jag Tripie

Post Reply
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Vrystaat Jag Tripie

Post by Evert »

Hi manne ek deel net graag my afgeloppe naweek se jag in Vrystaat Frankfort omgewing.
Ek was bevoreg om 7 Blesbok ramme te gaan jag daar. Dit was maar vrek koud en na vrydag aand het ons maar besluit om terug te gaan Saterdag midag. Al die blesbokke het tusen 33kg en 45 uitgeslag en almal tusen 14 en 15 duim.
Ek het nuwe respek gekry vir n 308 SAKO na 1 dood skoot geskiet was op 300m
Hier is n paar fotos
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 042161.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 041981.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 041851.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 041831.jpg[/img]
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Vrystaat Jag Tripie

Post by Dewie »

Halo Oom E-Bird

Mooi bokke wat oom geklap het
Die bokke het mooi horings,hule is leker wit

Lyk asof oom 'n leker tyd in die veld gehad het

Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Vrystaat Jag Tripie

Post by Cobus(Cobb) »

Hallo E-bird,
Mooi gemaak daarso....

S? gou vir my, wat is daai maat op die 3e foto se naam...hy lyk so bekend, hy kon dalk in my skool gewees het??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Vrystaat Jag Tripie

Post by .::Alwyn-U::. »

Lyk sommer baie lekker, watse een is jy? Ek het maar aangeneem dis die eerste foto..

Groete
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: Vrystaat Jag Tripie

Post by Evert »

Alwyn

Ja jys reg die eerste foto is ek
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
herley

Re: Vrystaat Jag Tripie

Post by herley »

E-Bird
Mooi gegooi sien dat julle nie baie lief is vir recoil pads nie ;D
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Vrystaat Jag Tripie

Post by .::Alwyn-U::. »

Haha skouer opi hout..
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: Vrystaat Jag Tripie

Post by Jaco Bezuidenhout »

E Bird

Mooi 308 SAKO en .22 BRNO Mod 2 geweertjie. Het jul met hom .22 ook geskiet?

Jaco
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Vrystaat Jag Tripie

Post by Monrique (SJ) »

E Bird

Mooi gemaak...

Groetnis
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Vrystaat Jag Tripie

Post by marno »

E-Bird, by wie het julle gejag da?  Dit is my valley daai.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: Vrystaat Jag Tripie

Post by Evert »

Ja Bradley as die adrenalien pomp voel jy mos nie die hout teen die skouer nie.

Rooikat nee ons het nie met die .22 geskiet nie die ander ouens het met die 308 gery en die 2 wou nou nie wag nie toe neem ons fotos met die .22 ;D
Dit was die 2 manne in die laaste foto se eerste bok so julle weet wat gebeur daai aand

Maeno ons het daar by Cassie Muller gebly en op Helgardt Muller se plaas gejag. Daar waar die Wilger rivier in die vaaldam in loop
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Vrystaat Jag Tripie

Post by marno »

E-Bird wrote: Ja Bradley as die adrenalien pomp voel jy mos nie die hout teen die skouer nie.

Rooikat nee ons het nie met die .22 geskiet nie die ander ouens het met die 308 gery en die 2 wou nou nie wag nie toe neem ons fotos met die .22 ;D
Dit was die 2 manne in die laaste foto se eerste bok so julle weet wat gebeur daai aand

Maeno ons het daar by Cassie Muller gebly en op Helgardt Muller se plaas gejag. Daar waar die Wilger rivier in die vaaldam in loop
Dis my familie daai.  LOL.  Die frankfort omgewing is vrot van die Mullers.  By watse een van die Cassie Mullers het julle gebly? 
Dit is die familie naam.  My pa is ook Cassie Muller.  Daar is paar.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Vrystaat Jag Tripie

Post by PRIVATE RYAN »

Luke Watson in nommer 2
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Vrystaat Jag Tripie

Post by Lourens »

Mooi gemaak ou E-bird, dis mooi bokke daai, en die .308 Sako is 'n meneer van 'n geweer, sal self nie omgee vir so oukie nie...

Groetnis,

Rooijakkals
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
Post Reply