Ek is in die mark vir die boonste, van wat ek kan aflei volgens navorsing is die staal die beter opsie, maar ek vind dit redelik moeilik om staal op te spoor, 90% doen slegs die alu rails.
Nou my vraag, wat is die voor en nadele van beide en watter een verkies jy en hoekom?
Staal VS Alu Picatinny Rails
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Staal VS Alu Picatinny Rails
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Staal VS Alu Picatinny Rails
Geno, ek PM jou gou.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Staal VS Alu Picatinny Rails
Ek is gemaklik om kwaliteit alu produkte te gebruik en doen ook so. My voorstel is om te kry wat jy dink reg is en as dit staal is het Geno nou sy hand opgesteek om dit te verskaf 
As jy nie gemaklik is met 'n alu rail nie sou ek dink jy is ook nie gemaklik met alu ringe nie agv dieselfde redes?
As jy nie gemaklik is met 'n alu rail nie sou ek dink jy is ook nie gemaklik met alu ringe nie agv dieselfde redes?
