Goeie dag manne (Hoop ek post op die regte plek - jammer indien nie).
My bevoegdheid vir my handwapen het verval en ek wil weer daarvoor aansoek doen. Ek het my oorspronklike bevoegdheids opleidings sertifikaat verloor en die instansie wat my opleiding gedoen het bestaan nie meer nie.
Ek wil dus graag weer vir die opleidings-kursus gaan. Ek is in Franschhoek gebasseer.
Enige voorstelle vir iemand in die Wes Kaap wat nie 'n arm en 'n been kos nie (hou in gedagte ek skiet al jare, ek moet net die formaliteit afhandel).
Vriendelike groete!
Bevoegdheid vir handwapen
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Bevoegdheid vir handwapen
Last edited by Fafa on Sat Jan 19, 2019 10:16 pm, edited 1 time in total.
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Bevoegdheid vir handwapen
Ek dink hulle kos almal min of meer dieselfde. Met daai nin gedagte het ek die beste ondervinding met False Bay Firearm Training Academy daar naby Vishoek gehad. Daar's natuurlik ouens nader aan jou, maar hulle was vir my die lekkerste gewees om mee te werk.Fafa wrote:Goeie dag manne (Hoop ek post op die regte plek - jammer indien nie).
My bevoegdheid vir my handwapen het verval en ek wil weer daarvoor aansoek doen. Ek het my oorspronklike bevoegdheids opleidings sertifikaat verloor en die instansie wat my opleiding gedoen het bestaan nie meer nie.
Ek wil dus graag weer vir die opleidings-kursus gaan. Ek is in Franschhoek gebasseer.
Enige voorstelle vir iemand in die Wes Kaap wat nie 'n arm en 'n been kos nie (hou in gedagte ek skiet al jare, ek moet net die formaliteit afhandel).
Vriendelike groete!
Of so iets
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Re: Bevoegdheid vir handwapen
Dankie vir die verwysing Harambe!
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Bevoegdheid vir handwapen
Fafa wrote:Goeie dag manne (Hoop ek post op die regte plek - jammer indien nie).
My bevoegdheid vir my handwapen het verval en ek wil weer daarvoor aansoek doen. Ek het my oorspronklike bevoegdheids opleidings sertifikaat verloor en die instansie wat my opleiding gedoen het bestaan nie meer nie.
Ek wil dus graag weer vir die opleidings-kursus gaan. Ek is in Franschhoek gebasseer.
Enige voorstelle vir iemand in die Wes Kaap wat nie 'n arm en 'n been kos nie (hou in gedagte ek skiet al jare, ek moet net die formaliteit afhandel).
Vriendelike groete!
Ek het so tydjie terug my handwapen bevoegdheid gedoen. Kan nie die prys onthou nie, maar Parow Arms was die goedkoopste in noordelike voorstede.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Bevoegdheid vir handwapen
Ek het my bevoegdheid 2weke terug gedoen. Oom André Du Plessis vra R600 en dit gaan baie vinnig. Ek het 'n week gewag vir my sertifikaat. Hy is in caledon, maar weet hy ry nogal baie rond. Hy is gereeld in Bredasdorp ook.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Bevoegdheid vir handwapen
As jy jou vaardigheids-opleiding oorgedoen het (vra vir die RPL-weergawe), behoort jy jou vervalle Bevoegdheidssertifikaat bloot te kan hernu. Maak net seker by jou DFO.
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Re: Bevoegdheid vir handwapen
Jis dankie vir almal se raad. Ben, het jy oom Andre se nommer? Alwin, dit klink na 'n eenvoudige roete. Jammer vir die dom vraag, maar bedoel jy ek moet die instrukteur wat die opleiding doen vra vir die RPL-weergawe?
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Bevoegdheid vir handwapen
Ja. RPL beteken "Recognition of Prior Learning". Dit beteken jy het die werk al voorheen gedoen. (Jou ou bevoegdheidssertifikaat dien as bewys.) Dan doen jy die verkorte en goedkoper weergawe.Fafa wrote:Jis dankie vir almal se raad. Ben, het jy oom Andre se nommer? Alwin, dit klink na 'n eenvoudige roete. Jammer vir die dom vraag, maar bedoel jy ek moet die instrukteur wat die opleiding doen vra vir die RPL-weergawe?
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Re: Bevoegdheid vir handwapen
Jis dis great advies, baie dankie Alwin!
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 