Baie suksesvolle naweek!!!!!!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Hallo manne!
So is ons Saterdag oggend plaas toe want ek moes 'n mal eland koei gaan uithaal. Begin toe stap en stap en stap. Die koei maak moeilikheid, sy begin sommer skielik hardloop al is jy nie naby nie dan volg die trop. So is ek koppie op en koppie af die hele tyd agter hulle aan. Gelukkig met my verkykers as ek bo op die koppie staan kon ek uitwerk waarheen hulle oppad is. Ons lang storie kort te maak, die middag so een uur sien ek hulle is oppad in 'n sekere rigting met die mal koei heel voor.
Ek gaan le toe en wag waar ek dink hulle moet verby kom. Sien hulle aankom en die mal koei is nogsteeds voor. Sy sien my toe en steek vas, net toe sy wil omdraai vat ek my kans en laat die 7mm rem mag loop. sy het toe so 60m gehardloop en toe om gedop. Ek het lanklaas so baie gestap agter 'n bok aan.
Toe is dit afslag tyd en ek moes by die huis kom want ek en Jaco (Rooikat op die forum) het 'n nagroep wat voorgele het. Jaco het my 5 uur by die huis opgetel toe is ons plaas toe.
Al die gear reg gekry op die skiet stoel ens toe is ons na ons eerste staan plek toe. Daar aangekom en roeper uitgesit. Seker nie eers 5 min nie toe kom die eerste teef ingehardloop en sy word omgedop. So rukkie geroep en stilte toe kom nommer 2 in, baie groot reun. ( het die reun die oggend ook gesien toe ek agter die bokke aan was). Die reun word toe omgedop.
Sien toe in die verte kat se kind en sy word omgedop.
Het een jak gemis ook.
Die wind het toe lelik begin rond neek en so 10 uur het ons huis waarts gegaan.
BAIE BAIE dankie Jaco!! Dit was 'n awesome roep sessie gewees.
Vanoggend het ek nog 'n bonus persent gekry, my 22-250 se liksens is goed gekeur wat ek vir jakke wil gebruik. Dit het net 'n maand gevat.
Hier is twee foto's. Een van die eland koei en een van die jakke en kat.
Als en als 'n baie suksesvolle naweek.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Baie geluk mater!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Thanks Deon!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Dewie
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Halo Oom Marno
Baie mooi Eland wat oom platgetrek het(oom hoefeel het hy uitgeslag)
En die jakkies en die kat lyk ook fraai
Mooi gedoen oom
Dewie
Baie mooi Eland wat oom platgetrek het(oom hoefeel het hy uitgeslag)
En die jakkies en die kat lyk ook fraai
Mooi gedoen oom
Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Hey Dewie,
Dankie ou maat. Jong sal eers seker more hoor wat hy uit geslag het, maar dit was 'n groot koei so dink die gewig sal redelik wees.
Dankie ou maat. Jong sal eers seker more hoor wat hy uit geslag het, maar dit was 'n groot koei so dink die gewig sal redelik wees.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Dewie
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Oom Marno
Ek dink ook hy sal 'n redelike gewig aan he
Oom dit is mos 'n Cape Eland of wat?
Dewie
Ek dink ook hy sal 'n redelike gewig aan he
Oom dit is mos 'n Cape Eland of wat?
Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Yes jy is reg, dit is die gewone eland en nie die Livingston eland nie.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Dewie
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Dankie oom 
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Baie mooi gedoen, en na die tyd as jy so ver gestap het en sukses behaal het smaak dit soveel beter.
Net een ding wat het daai een maand goedkeuring jou gekos aan omkoopgeld.
Blok
Net een ding wat het daai een maand goedkeuring jou gekos aan omkoopgeld.
Blok
Last edited by BLOK on Mon Jul 04, 2011 11:53 am, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Mooi gegooi en geluk met jou liksensie
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Marno
Jy se daai was 'n mal koei! haha lekker gelag nou..
So het jy nog altyd met die 7mm die jakke geklap? Ek skiet self met een, die punte raak net bietjie duur as jy gereeld met hom skiet so ek haal maar die 243 ook uit.
Daai reun is rerig groot Marno, jyt omtrent 'n lekker naweek gehad ne!
Groete
Alwyn
Jy se daai was 'n mal koei! haha lekker gelag nou..
So het jy nog altyd met die 7mm die jakke geklap? Ek skiet self met een, die punte raak net bietjie duur as jy gereeld met hom skiet so ek haal maar die 243 ook uit.
Daai reun is rerig groot Marno, jyt omtrent 'n lekker naweek gehad ne!
Groete
Alwyn
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Ja nee kerels! Ek weet nie hoe het dit gebeur dat ek binne 'n maand my liksens kry nie.
Alwyn daai eland was regtig mal. Hulle staan nog so en wei dan skielik vlie sy da weg vir geen rede dan volg die trop haar. Nie net eenkeer gebeur nie en sy wou heeltyd oor die wild heining.
Alwyn daai eland was regtig mal. Hulle staan nog so en wei dan skielik vlie sy da weg vir geen rede dan volg die trop haar. Nie net eenkeer gebeur nie en sy wou heeltyd oor die wild heining.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Marno
Watse 22-250 is dit? Ek wil vir my 'n Howa kry... sommer n nuwe een.
Ek wil net hoor of jy weet van 'n plek met goeie pryse. (R4000 of so) Dit is wat ek vir my Howa kan kry, groothandel prys.
Maar hier is die catch. Ek kan hom eers teen daai prys kry teen September se kant
.... Ek wil nou al koop om September al te kan skiet met hom!
Groete
Watse 22-250 is dit? Ek wil vir my 'n Howa kry... sommer n nuwe een.
Ek wil net hoor of jy weet van 'n plek met goeie pryse. (R4000 of so) Dit is wat ek vir my Howa kan kry, groothandel prys.
Maar hier is die catch. Ek kan hom eers teen daai prys kry teen September se kant
Groete
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Hi mnr, daai 22-250 van my is 'n Sako. Laat ek bietjie kyk of ek vir jou iets kan opspoor.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Marno
Mooi gegooi mater! Dis sommer spoggerig
Groetnis
Mooi gegooi mater! Dis sommer spoggerig
Groetnis
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Baie dankie SJ..
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Hierdie Jakke en kat is met Rooikat (jaco) se Sako 22-250 met Silencer geskiet.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Alwyn
Bel Camdix in Krugersdorp, hulle het Howas op special ek dink R4900 was wat ek betaal het.
Blok
Bel Camdix in Krugersdorp, hulle het Howas op special ek dink R4900 was wat ek betaal het.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Baie suksesvolle naweek!!!!!!
Dankie Blok ek sal gou hulle nommer probeer opspoor en bel.
Groete
Groete