Nagsig

Post Reply
Tallies
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Sat Aug 18, 2012 10:04 pm

Nagsig

Post by Tallies »

Naand manne.
Hoe vergelyk die ATN 4k pro met die X-Sight 5x20?




Sent from my iPhone using Tapatalk
Daar is genoeg tyd om 'n ding oor te doen, maar nooit genoeg tyd om dit die eerste keer reg te doen nie.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Nagsig

Post by naas222 »

More Tallies.. pm my dan stuur ek jou n man se nommer wat met al twee werk... ek het al deur beide gekyk... en daars n moewiese verskil..

Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Stefan Fourie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am

Re: Nagsig

Post by Stefan Fourie »

Deel gerus die gevolgtrekking, ek sal ook graag wil weet.
Groete
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Nagsig

Post by naas222 »

Ek maak n voorstel... kyk al geno en fhm se jak jag videos... beloer you tube...
Wat my pla is die deur die scope soek.. in bos bietjie moeilik.. ooptes is dit beter...
En ek weet van n paar foute wat gemaak is om n dier te ID...
Dis n lekker nice to have.. n man is nie invincible nie.. daai jak weet van jou.. as jy dit verstaan sal n man nie teleurgesteld wees nie...
Niks flous n jak nie... hy weet van jou..
Ek saam met n pel geskiet.. hy nagsig ek dimmer... en ons albei piets hulle...
Ek weet nie.. vir jou slim lig sku jakkals ja virseker dit werk... dis lekker...
Sal ek hom koop... nee..


Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Nagsig

Post by pieter h »

Ja Naas jy is reg.Geniet self nagsig.Maar ten eerste moet jy daardie jakkals kan in roep sy aandag kry anders gaan niks help nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nagsig

Post by Geno »

Nagsig werk great en het verseker my gemiddeld per nag verbeter, maar 'n ligsku jakkals sien steeds die iR as jy nie dim nie.
Thermal werk selfs beter as nagsig.
Kyk na ons getalle vir die laaste 7 jaar om te sien hoe suksesse verbeter het.

2012 - 4.87/nag (112 in 23 nagte) Wit lig en dimmer.
2013 - 4.23/nag (127 in 30 nagte) Wit lig en dimmer.
2014 - 4.23/nag (220 in 52 nagte) Wit lig en dimmer.
2015 - 5.29/nag (196 in 37 nagte) Groen/Amber lig en dimmer.
2016 - 5.38/nag (172 in 32 nagte) Amber lig en dimmer + Nagsig en iR
2017 - 5.62/nag (146 in 26 nagte) Amber lig en dimmer + Nagsig en iR
2018 - 7.10/nag (213 in 30 nagte) Amber lig en dimmer + Thermal

Terug by die onderwerp.
Met die nuutste firmware is die 4K Pro 'n hele ent voor die XSight 2 in terme van beeld.
Ek het 'n hele klompie ATN produkte oa. XSight2 5-20, 4K Pro 3-14, MARS HD 2.5-25, MARS 4 4.5-18 en OTS 4.5-18, so het met 'n hele klompie te doen gehad al.
Die ingeboude battery en 30mm ringe wat die 4K reeks mee werk maak dat daar nie issues is met montering, kragbron en geweerslotte wat vang teen die battery prop nie.

Groete
Geno
Goed, beter, 6millimeter!
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Nagsig

Post by 6.5/284Norma »

Geno, het jy van die ATN Ares reeks?
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nagsig

Post by Geno »

Nee. Dis gereguleerde nagsig.
Goed, beter, 6millimeter!
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Nagsig

Post by 6.5/284Norma »

Geno wrote:Nee. Dis gereguleerde nagsig.
So daar is geen manier om daai klas van nagsig hier te kry nie?
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nagsig

Post by Geno »

Geen wettige manier wat ek van bewus is nie.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply