Vassit van Kluis
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Vassit van Kluis
More almal,
Bly tans in 'n huurhuis maar beoog om te koop sodra ek kan.
My vraag is dit. Het my kluis langs my bed ge-installeer. Wat is die vereistes vir 'n kluis se vassit. MOET hy op die grond staand of kan ek 'n geweerkluis in die lug ook vassit? Ek heg fotos aan in volgende posts.

Re: Vassit van Kluis
Dis hoe hy tans vasgesit is//uploads.tapatalk-cdn.com/20190103/b48adb20f867c267a91d64560c829ca9.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190103/25161a016230215d4a6b3146148507a2.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190103/1fd8673f913df2f00c77c9138deea2e0.jpg
Sent from my LG-H990 using Tapatalk
Sent from my LG-H990 using Tapatalk
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Vassit van Kluis
Indien moontlik sal ek hom regs bo in die hoek wil sit. Wat beteken sy bodem is glad nie naby die vloer nie en hy het nie veel leverage spasie van enige plek nie tensy jy die kas af/uitbreek.//uploads.tapatalk-cdn.com/20190103/63724e2b0d3057f80fe34f4a1b5e3e6f.jpg
Sent from my LG-H990 using Tapatalk
Sent from my LG-H990 using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Vassit van Kluis
Hy kan maar in die lug wees. Solank hy agter vas is, is daar nie n probleem nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- finch
- Sr. Member

- Posts: 459
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Vassit van Kluis
Luister maar eerder vir die ander wyser manne se raad as myne!
Was dit nie n paar jaar gelede (naby aan 10jaar toe ek my kluis geinstalleer het) nog n verieste dat die kluis moet op 2 verskillende oppervlakke vas wees nie? Dus 1) of agter muur en grond of 2) agter en kant muur? (weet nie of agter muur en plafon sou tel nie ;-)
Dit kon al verander het of ek kan net die kat aan die stert beet hê en ek wou dalk net dubbel seker so toe sit ek myne op twee kante vas.
Sommer op dieselfde noot, hoe (on)sigbaar moet jou kluis installasie is, ek was van die opinie dat jou kluis nie sigbaar mag wees van n buite venster nie. Myne is dus nog altyd of in n hang kas of agter n deur wat nooit toe gemaak is nie. Hierdie laas genoemde was seker maar net standaard praktyk eerder as wetgewing.

- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Vassit van Kluis
Ek het dit ook so verstaan... maar ek praat onder korreksie.finch wrote:Luister maar eerder vir die ander wyser manne se raad as myne!
Was dit nie n paar jaar gelede (naby aan 10jaar toe ek my kluis geinstalleer het) nog n verieste dat die kluis moet op 2 verskillende oppervlakke vas wees nie? Dus 1) of agter muur en grond of 2) agter en kant muur?
Maar dit is tog mos net daai bietjie moeiliker om n kluis los te breek wat op 2 kante vas is vs. 1 kant
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Vassit van Kluis
Nou hoe sit mens n handwapen kluis binne n kas op die muur en op die grond vas?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- cobus s
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Re: Vassit van Kluis
Tong in kies......
Handwapen is aan jou en nie in kluis.
Handwapen is aan jou en nie in kluis.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Vassit van Kluis
Nee, dis nie 'n vereiste nie. 'n groot kluis moet met 4 boute vas wees, maak nie saak of dit muur en vloer, of net muur is nie. Klein handwapen kluis is net twee boute agter. Ek het 'n ruk gelede die SANS dokument gekoop om seker te maak.
Of so iets
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Vassit van Kluis
KorrekHarambe wrote:Nee, dis nie 'n vereiste nie. 'n groot kluis moet met 4 boute vas wees, maak nie saak of dit muur en vloer, of net muur is nie. Klein handwapen kluis is net twee boute agter. Ek het 'n ruk gelede die SANS dokument gekoop om seker te maak.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Vassit van Kluis
Neem Kennis
TYPE A
A1 – intended for use by collectors and private individuals for the storage of up to 20 firearms and their ammunition.
A2 – intended for use by collectors and dealers for the storage of firearms and their ammunition.
TYPE B
B1 – intended for the storage of up to 4 handguns and their ammunition.
B2 – intended for the storage of up to 10 firearms and their ammunition.
B3 -a lighter safe intended for the temporary storage of firearms and ammunition in motor vehicles and caravans.
All these safes shall have at least one lock, which may be a key lock of at least 6 levers or a combination lock of at least 3 wheels or an electronic lock. All safes of net mass less than 300 kg must be bolted down to floor or wall, or preferably both.
(3) The safe shall to the satisfaction of the Commissioner-
(a) be affixed flush to a floor, wall or other immovable structure or part thereof of the house, flat, residence or other dwelling place of an applicant concerned; or
- A safe shall be affixed to the floor, wall or other immovable structure. Where the floor is not suitable for fixing with M10 × 80 mm long (penetration length) anchor bolts ,the safe shall be fixed to a concrete base of strength 15 MPa of dimensions 300 mm deep × 450 mm × 450 mm or the dimensions of the safe.
- Where the wall is constructed of hollow core brick, the holes shall be filled with a non-shrink grout or epoxy/sand mixture of 10 MPa strength for the fixing of the M10 × 80 mm long (penetration length) anchor bolts.
Nêrens word gepraat van n kluis wat weggesteek of onsigbaar moet wees van n venster nie. Nêrens ook kan ek sien of ontthou waar melding gemaak word van hoeveel "anchor bolts" gebruik moet word nie. Ek weet net dat SAPS sê daar moet 4 wees maar ek kon dit nog nie op n dokument opspoor nie. Neem ook kennis dar daar nie gemeld word watter tipe "anchor bolt" (chemical, expansion, coach screw etc) gebruik word nie.

Baie dankie vir die info. Sien hopelik more my DFO ook dan wil ek sommer confirm. Hopelik het hy goeie nuus dat my Kaarte geprint is en oppad Kaap toe is!Zuku wrote:Neem Kennis