Laaste draai vir 2018
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Laaste draai vir 2018
Goeie dag...
Ek en Myburgh het vir oulaas 'n draai gery vir 2018 en soos al die vorige kere was dit weer lekker saam my seun. Dit was lekker warm en Myburgh wou baie graag 'n lekker swaar beer skiet . Ons het besluit om so 90m van die krip af onder 'n Witgat te gaan sit...die keer bo op die bakkie want die tampanne is volop. Ons het vinnig nes geskrop en die tekens van varke wat oral skuur naby die krip was oral sigbaar. Ons het seker so 'n uur gesit toe ek die kenmerkende afgeëtsde vorm van 'n vark se kop aan die skadukant van 'n Haakbos sien. Op die stadium was hy nog so 130m van ons af en Myburgh het deur die teleskoop gekyk en vir my gesê dis net die een waarvoor hy gewag het. Die beer was lekker rustig en heeltemal onbewus van ons...hy het maklik ingestap en kom stelling inneem voor ons....sommer lekker skuins na ons toe. Die skoot het geklap en Myburgh het vir my gesê dis deur die hart skuins van agter... Als was gou verby en die aand het ons lekker teen die Kameelhout vuur gesit en na die nag geluide geluister ....Hier is paar fotos en 'n video.
Groetnis en mooi loop vir die laaste stukkie van 2018.
https://youtu.be/POVbjAXTp50

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ben Remington on Fri Dec 21, 2018 10:54 am, edited 1 time in total.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Laaste draai vir 2018
....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Laaste draai vir 2018
....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ben Remington on Fri Dec 21, 2018 10:51 am, edited 1 time in total.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Laaste draai vir 2018
....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Laaste draai vir 2018
....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Laaste draai vir 2018
.....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Laaste draai vir 2018
Mooi storie en fotos Ben. Altyd lekker om saam met jou seun te jag.
Last edited by joe rocket on Fri Dec 21, 2018 8:26 pm, edited 1 time in total.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Laaste draai vir 2018
Dankie vir die deel Ben!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Laaste draai vir 2018
Lekker laaste een voor kersfees dankie vir die deel
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Laaste draai vir 2018
Baie mooi,
geseende feestyd vir julle. Sien uit na volgende jaar se fotos en stories
geseende feestyd vir julle. Sien uit na volgende jaar se fotos en stories
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Laaste draai vir 2018
Altyd lekker om julle stories te lees! Dit was n goeie jaar v julle. Hoop 2019 hou so aan.
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Laaste draai vir 2018
Ai tog Ben, en aitsa Ben! Ai tog want jy maak mens so lus, en aitsa want daai is awesome! Altyd lekker om regdeur die jaar saam jou te jag!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Laaste draai vir 2018
Lekker Ben. Geniet jou posts altyd. Ek hoop jy bere die foto en stories mooi vir die man.