Wel as jy hou van foto's neem is hierdie verslawend,
wat wel nice is dit verplig jou om natuur fotos te neem en uit te kom, my selfoon fotos self doen ook goed hierin https://goo.gl/Az9gCN
Kuber ruimte verslawing..
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Kuber ruimte verslawing..
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Kuber ruimte verslawing..
Ek dink die mense bedoel deesdae so: Kom kuier vanaand by my, dan speel en Fb ons op ons selfone......tau wrote:Ek het nou die dag ‘n ure lange trip gevat na ‘n Oom toe on te gaan groet en te kuier. Hy was konstant op Facebook en WhatsApp. Dit was skokkend hy kon nie ‘n gesprek volhou nie.musgrave270 wrote:
Nou dat die ouers opgevang het met die tegnologie sit hulle op hul fone en facebook in die geselskap.
