En dit was hoe lank na approval?bakoor wrote:My lisensie het ek gister ontvang!!!
Printing of firearm licence cards
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Printing of firearm licence cards
Stoot lood!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Printing of firearm licence cards
My haelgeweer se goedkeuring-SMS die 6de Aug ontvang en vandag (30ste) die kaartjie gekry.
Groetnis!
Groetnis!
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Printing of firearm licence cards
Ek wag nou al van die 9de Augustus. Nog steeds nie my kaartjies gekry nie. Brackenfell DFO
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Printing of firearm licence cards
Ek dink vir enginiemand wat wat vir kaartjies gaan dit ‘n laaaaang wag wees. Hulle druk nou competency kaartjies ook, plus daar is die kerstyd wat ook kom.
Maar as jy wag van die 9de Aug af, is daar definitief ‘n probleem. Ek sou DFO vra vir ‘n reprint.
Maar as jy wag van die 9de Aug af, is daar definitief ‘n probleem. Ek sou DFO vra vir ‘n reprint.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Printing of firearm licence cards
Volgens my DFO is die lead time min 8 weke op die stadium. Myne gekry na 9 weke
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Printing of firearm licence cards
Hoe gaan ek te werk om 'n reprint aan te vra?? Want die hel weet so lank kan dit nie vat nie.Matewis28 wrote:Ek wag nou al van die 9de Augustus. Nog steeds nie my kaartjies gekry nie. Brackenfell DFO
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Printing of firearm licence cards
Hernuwing was 07/07/2018 goedgekeur, het my kaart gister gekry Nadat ek vir n reprint gevra het. Amper 5 maande.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Printing of firearm licence cards
My laaste 3 kaartjies die afgelope maand was rondom 20 dae vanaf goedkeur tot SMS ontvang om af te haal.
Goed, beter, 6millimeter!
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Printing of firearm licence cards
.243 goedgekeur 2018/10/25 kaartjie vandag gaan haal 2018/12/05
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Printing of firearm licence cards
Ek het vandag vir reprint gaan vra. Toe hulle op stelsel kyk is kaartjies nog glad nie eers geprint nie.
Sent from my LG-H990 using Tapatalk
Sent from my LG-H990 using Tapatalk
- dirkbotma
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Wed Jul 20, 2016 3:00 pm
Re: Printing of firearm licence cards
Hi Almal
My Swaar in Kimberley se 243 was al 28\09\2018 goedgekeur
Hy het nogsteeds nie sy kaartjie gekry nie
Hy was nou by DFO in Kimberley en hulle sien op stelsel dat hy wel geprint is en le nog hier in Pretoria by Printers
Weet iemand dalk wanneer courier hulle batches kaartjies Kimberley\Noordkaap toe?
Eenkeer per maand of weekliks?
My Swaar in Kimberley se 243 was al 28\09\2018 goedgekeur
Hy het nogsteeds nie sy kaartjie gekry nie
Hy was nou by DFO in Kimberley en hulle sien op stelsel dat hy wel geprint is en le nog hier in Pretoria by Printers
Weet iemand dalk wanneer courier hulle batches kaartjies Kimberley\Noordkaap toe?
Eenkeer per maand of weekliks?
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: Printing of firearm licence cards
Ek wag sedert 10 Augustus vir my pistool se kaartjie se print. My dfo is ongelukkig nou al vir 'n paar weke siek, maar volgens CFR is my kaartjie geprint 30 Oktober en was by Provincial 7 November. Maar hier is nog niks.....
Het toe Vrydag my lisensiekaartjie gaan afhaal uiteindelik!
Het toe Vrydag my lisensiekaartjie gaan afhaal uiteindelik!
Last edited by figjam on Mon Dec 17, 2018 10:18 am, edited 2 times in total.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Printing of firearm licence cards
Ek wag vandag nou 'n maand vir my 6.5 spuitpoep se kaartjie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- dirkbotma
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Wed Jul 20, 2016 3:00 pm
Re: Printing of firearm licence cards
Goeie Dag Manne
Kan mens nie laat jou DFO 'n printout maak van die approval en details en sertifiseer nie
Dink julle jy sal jou wapen kan gaan haal by jou gunshop met so certified printout van die approval
Ek meen die geweer is op jou naam en die Liksens is goed gekeur, nie jou skuld jy wag vir die kaartjie nie?
Kan mens nie laat jou DFO 'n printout maak van die approval en details en sertifiseer nie
Dink julle jy sal jou wapen kan gaan haal by jou gunshop met so certified printout van die approval
Ek meen die geweer is op jou naam en die Liksens is goed gekeur, nie jou skuld jy wag vir die kaartjie nie?
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Printing of firearm licence cards
Dirk, nee. Die SAP by ons wil nie meer daai bewys uitdruk nie en ons PGW (plaaslike geweer winkel) aanvaar hom in elk geval nie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Printing of firearm licence cards
Hang af by wie jy jou geweer gekoop het en of jou DFO in 'n goeie bui is
- dirkbotma
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Wed Jul 20, 2016 3:00 pm
Re: Printing of firearm licence cards
Dankie julle
Wildman in Kimberley maar my swaar was nou daar, hulle aanvaar net die Kaartjie
So dis manet vir wag tot hy opdaag, niks verder wat mens kan doen nie, stelsel wys darem hy is geprint
Groete
Wildman in Kimberley maar my swaar was nou daar, hulle aanvaar net die Kaartjie
So dis manet vir wag tot hy opdaag, niks verder wat mens kan doen nie, stelsel wys darem hy is geprint
Groete
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: Printing of firearm licence cards
Het toe Vrydag (14 Desember) uiteindelik my kaartjie gaan afhaal!figjam wrote:Ek wag sedert 10 Augustus vir my pistool se kaartjie se print. My dfo is ongelukkig nou al vir 'n paar weke siek, maar volgens CFR is my kaartjie geprint 30 Oktober en was by Provincial 7 November. Maar hier is nog niks.....
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Printing of firearm licence cards
Ek gaan nou maar complaint by president se hotline lê aangesien die mense dink hulle is untouchable. Brackenfell DFO het slegs 2 lisensie kaartjies gekry die week. //uploads.tapatalk-cdn.com/20190130/fb604cb302f2d731752089cd12b3e064.jpg
Sent from my LG-H990 using Tapatalk
Sent from my LG-H990 using Tapatalk
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Printing of firearm licence cards
Vandag my kaart loop haal.....hy was 4Des goedgekeur, ek het tot nounog nie weer 'n sms gekry nie, maar ek vra toe sommer by die DFO.....wragtag....daar lê hy toe.
DFO kon nie eintlik sê wanneer hy ingekom het nie.
Cheers
DFO kon nie eintlik sê wanneer hy ingekom het nie.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Printing of firearm licence cards
Neem aan jy is in Gauteng? Want die Weskaap word verseker laaste op die lys gesit as dit by die printing komCobus(Cobb) wrote:Vandag my kaart loop haal.....hy was 4Des goedgekeur, ek het tot nounog nie weer 'n sms gekry nie, maar ek vra toe sommer by die DFO.....wragtag....daar lê hy toe.
DFO kon nie eintlik sê wanneer hy ingekom het nie.
Cheers
Sent from my LG-H990 using Tapatalk
- WSM
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Jan 15, 2014 6:26 am
Re: Printing of firearm licence cards
* 14 Augustus 2018 nuwe aansoek ingehandig.
* 14 Desember 2018 sms ontvang dat hy goedgekeur is.
* 31 Januarie 2019 nog geen kaartjie nie..
* 14 Desember 2018 sms ontvang dat hy goedgekeur is.
* 31 Januarie 2019 nog geen kaartjie nie..
RSA .270 WSM
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
