.223 Zastava
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
.223 Zastava
EK het julle hulp nodig asb.
Ek kan moontlik n .223 Zastava mini Mauser koop, mits die prys reg is. Wat dink julle van die Zastava's asulks en hoe is hulle aksies? Dit is mos in elk geval die kleinboet van die K98 as ek reg verstaan. Wat dink julle behoort n goeie prys vir n nuwe een te wees?
Het al gehoor van n man of 2 wat hulle het in groter kalibers en hulle was tevrede. KSV, Hein, het mos ook een in .375
Luister graag na wat julle te se het, en sal die raad baie waardeer.
Groetnis

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .223 Zastava
Die aksie was goed genoeg vir Musgrave om verskeie 6x45 gewere daarop te bou. Ander manne het ook die aksie daarvoor gebruik. Ek dink geweer en aksie uit Oos-Europese lande is nog altyd goed hier aanvaar (Brno + CZ).
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
300Winmag
Re: .223 Zastava
My 300 is 'n Zastava en ek hou van hom. Aksie is lekker glad en hy is
akkuraat.
akkuraat.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: .223 Zastava
Dankie vir die hulp sover, ek waardeer.
Groetnis
Groetnis
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: .223 Zastava
SJ jy sal nie verkeerd gaan met daai Zastava nie, het lank met 'n ander maat se geweer gejag wat op 'n Zastava aksie gebou is, dis 'n geharde aksie en hy skiet RAAK!!
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: .223 Zastava
Hi SJ
My 223 is op so 'n aksie gebou. Ek het wel 'n probleem gehad as ek meer as 23gr s321 agter 'n 55gr punt sit het die slagdop 'n gat gepons, die stukkie slagdop het dan in die aksie beland en storings veroorsaak. Dit was asgevolg van die slagpen veer wat nie die druk kon hanteer nie, die slagpen word terug gedwing en dan is daar geen ondersteuning vir die slagdoppe nie.
Ek het toe 'n 6mm 'spyser' gemaak om veer stywer te maak en probleem is opgelos. Die geweer groep baie maklik selfs na 4000 skote onder 15mm. Ek glo 'n stywer veer sou ook werk.
Groete Gert

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: .223 Zastava
Sj,
Eks baie vrede met my myne. Dis eintlik so copy van die FN Mausers.
Maak mooi!
Hein
Eks baie vrede met my myne. Dis eintlik so copy van die FN Mausers.
Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: .223 Zastava
Ek het n .22magnum Zastava wat n lekker geweer het die manne al n paar lesse geleer,tot n koedoe al geskiet met hom ,baie akuraat
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: .223 Zastava
Ek het net al goeie dinge gehoor van zastava aksies... As die prys reg is, moet jy koop 
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: .223 Zastava
Ek het n .2506 Zastava en hy loop mooi!
Flip
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: .223 Zastava
Dankie manne vir al die reply's
Ek het besluit om nie die geweer te vat nie!
Glo self dat hy baie mooi sal skiet.
Groetnis
Ek het besluit om nie die geweer te vat nie!
Glo self dat hy baie mooi sal skiet.
Groetnis