BASA skietdag 24 November 2018
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
BASA skietdag 24 November 2018
Ons volgende skietdag is die 24st November 2018 die skiet tel vir die eerste punte van 2019 en almal is welkom. Mans, dames juniors en enige kaliber jy gaaan net nie kan deelneem teen ander met kleiner kaliber as 9.3 nie behalwe vir die juniors.
Fred Everett Skietbaan - Bronkhorstspruit
Dan in die moeilike finansiele tye het ons dit goed gedink om ons familie lidmaatskap meer te adverteer R1215.00 per jaar vir jou en familie. Jy lees reg vir daardie bedrag kan jy jou vrou en kinders deel wees van die CHASA groep onder BASA. Dink ons het wel 'n perke op aantal kinders en vrouens behalwe as jy Zuma is het jy seker nie 7 vrouens nie.
Ons lede gelde is nou weer betaal baar tot einde November vir die 2019 jaar
Volwasse lid R810
Juniors onder 21 R430
Veterans ouer as 60 R430
Familie lidmaadskap R1215
Gelde vir die skietdag Lede R150, juniors en veterans R75
Nie lede R300 Seniors en Juniors en veterane R150
Ons gaan skiet daarna lekker braai en kuier en ook ons jaarlikse Veiling hou.
Daar is jagte, messe jag toebehore en nog meer te koop daardie dag.
Bring stoel en braai vleis asook 'n boks vol lekekr koue goed, daar sal kos en koeldranke deur die dag verkoop word.

Last edited by Frederik on Mon Nov 05, 2018 12:22 pm, edited 1 time in total.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 24 November 2018
Vir die wat nie lede is nie en hulle plek solank wil boek.
http://bigbore.org/members/pre-booking-for-non-members/
Sien julle daar.
http://bigbore.org/members/pre-booking-for-non-members/
Sien julle daar.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA skietdag 24 November 2018
As als mooi loop is ek ook darem weer daar!
Daai familie pakket is bakgat!
Daai familie pakket is bakgat!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 24 November 2018
Saterdag om die draai en BASA borg die braai vleis bring net eetgerei, stoel en drink goed.
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: BASA skietdag 24 November 2018
Baie geluk Frederik met jou 1st plek vir die dag!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA skietdag 24 November 2018
Baie geluk ou maat! Mooi geskiet!
Jammer ek moes die dag mis, maar dis maar hoe dit gaan!
Jammer ek moes die dag mis, maar dis maar hoe dit gaan!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 24 November 2018
Dankie julle ek het nie verwag om te wen nie alhoewel ek goed geskiet het en was gelukkig met die dag se skiet. Toe kry ek lekker verassing.
Saterdag was weer groot sukses met net oor 100 skuts deur die baan. Volgende skietdag is 2 Februarie 2019 boek maar jou dagboek vir 'n lekker dag. Almal welkom juniors en dames en jy hoef nie groot kaliber te besit om deel te neem nie dit is alles net goeie oefening.

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: BASA skietdag 24 November 2018
Geluk Freekie!
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: BASA skietdag 24 November 2018
Baie geluk Frederik! Mooi geskiet!Jy sal nou maar die wenne moet inryg met die peashooter en solank n voorsprong opbou.Volgende jaar met die 458 Lott is dit n ander storie.............

416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 24 November 2018
Dankie Martin, vandag gehoor kaliber verandering van win mag na lott is goedgekeur so geweersmid kan voortgaan daarna nuwe kaliber registreer by CFR en daarna kan ek aansoek doen. Gaan nog rukkie wees maar kan nie wag nie.
Besig om al die die bits en pieces solank bymekaar te kry.
Dankie vir jou ook as een van Basa se borge van voor jy nog lid was.
Besig om al die die bits en pieces solank bymekaar te kry.
Dankie vir jou ook as een van Basa se borge van voor jy nog lid was.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: BASA skietdag 24 November 2018
Baie geluk Frederik. Word die 404 nou ingeruil vir 'n Lot?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 24 November 2018
Glad nie ek het nie 404 nie dit is Deon se kaliber ek het 'n 375 H&H.
Een van die dae as ek die lott in my hande het gaan my seun seker met die 375 BASA skiet en Pa moet seker maar iets groter kry.
Een van die dae as ek die lott in my hande het gaan my seun seker met die 375 BASA skiet en Pa moet seker maar iets groter kry.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: BASA skietdag 24 November 2018
Skuus man het 'n oomblik deurmekaar geraak. Ja ek weet jy skiet .375 en Deon 404.Nogmaals geluk en ek hoop die Lott werk net so mooi soos die .375.