Dag se Manne.
Weet iemand dalk hoe werk die nag jag regulasies in KZN?
Nag Jag
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Nag Jag
Jy moet aansoek doen by ezemvelo vir spesiale permit. Hang ook natuurlik af van wat jy in die nag gaan jag?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nag Jag
Twee-been bokkies kan jy sonder permit in die nag jag! 
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Nag Jag
Watter spesie en wie se grond?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
ljoubert
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Fri Dec 04, 2015 10:45 pm
Re: Nag Jag
Mag nie in nag jag nie kzn
-
Donkie
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Mon Nov 09, 2015 9:08 am
Re: Nag Jag
Dankie vir die trug voer. Dit sal nou maar spesifiek vir jakkalse wees... Dit sal nou maar op my Pa hulle se grond wees en die buurman... Is daai permitte grond spesifiek?
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Nag Jag
Jy het nie papiere daarvoor nodig nie. Jakkals word nie as wild beskou volgens die natuurbewarings ordinansie nie. N grondeienaar of familielid het nie toestemming nodig nie, maar dis nie n slegte idee om n toestemmings brief van die buurman te hê nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
ljoubert
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Fri Dec 04, 2015 10:45 pm
Re: Nag Jag
Pappabeer is reg .stem
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Nag Jag
En as jy skiet .... misPWV wrote:Twee-been bokkies kan jy sonder permit in die nag jag!

Sent from my iPhone using Tapatalk
