Kursus aanbieders in kaap?

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
lefty
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Wed Jun 06, 2018 5:24 pm

Kursus aanbieders in kaap?

Post by lefty »

Soek groot asb verwysing vir manne wat roep kursusse aanbied in bogenoemde area.
Baie dankie
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Kursus aanbieders in kaap?

Post by Heinz Petersen »

lefty wrote:Soek groot asb verwysing vir manne wat roep kursusse aanbied in bogenoemde area.
Baie dankie
Kontak vir Hendrik van Rensburg by VGK
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
lefty
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Wed Jun 06, 2018 5:24 pm

Re: Kursus aanbieders in kaap?

Post by lefty »

Dankie Heinz, ek gaan VGK bel... terloops, daai bok in jou profile pic; dink ek moet v my ook so een kry v security by my huis (en hy kan sommer die gras kort hou ook!!)
Post Reply