Beste 375 punt vir buffeljag?

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
User avatar
Carel Kolesky
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm

Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by Carel Kolesky »

Dagse
Kan die manne met ondervinding asb advies gee:wat is beste punt vir buffeljag met 375 as jy net een tipe wil gebruik?Is dit 300gr Barnes X,300 gr Swift A Frame of wat?
Gooi kole!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by Geno »

Enigeen tussen Barnes TSX, Kriek, Swift Aframe, Woodleigh in die 270gr klas behoort die job te doen.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by Penkop »

Enige opinies oor Peregrine se 300gr Bushmasters?

Ek lanseer hul teen 2520fps..
MyLani
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by MyLani »

I prefer the 300gr Swift A Frame.
However, we have had good results with Barnes, Nosler Accubond and Trophy Bonded Bear Claws as well.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by heywillie »

Penkop wrote:Enige opinies oor Peregrine se 300gr Bushmasters?

Ek lanseer hul teen 2520fps..
Die Bushmasters in die groter kalibers (9.3 en op) werk baie mooi.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by DWB »

Swift, Rhino, Barnes
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by Frederik »

Moenie van Rhino vergeet nie hulle is miskien nie gebou vir sniper akuraatheid nie maar met groot wild werk hy baie goed met groot wond kanaal.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by DWB »

Mens kry SAKO ammunisie wat met A-frames gelaai is en per 10 verkoop word. Dit loop mooi
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
MyLani
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by MyLani »

DWB wrote:Mens kry SAKO ammunisie wat met A-frames gelaai is en per 10 verkoop word. Dit loop mooi
On special at Safari and Outdoor for R750 per box
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by OomMatt »

Frederik wrote:Moenie van Rhino vergeet nie hulle is miskien nie gebou vir sniper akuraatheid nie maar met groot wild werk hy baie goed met groot wond kanaal.
Het my Buffel geskiet met Rhino , en werk baie goed , wond kenaal was impressive.
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by Thunderhead »

Swift veral in groot troppe.
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by gillie »

Net om jou nog n keuse te gee... moenie van die 350gr North-Forks vergeet nie.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by Wouter Roets »

More Manne

Ons almal weet Swift A-Frame is n premuim koeel, maar bekommer hierdie klomp "failures" wat deesdae met hulle in die African Elite reeks gekry word julle nie ook nie? Dit is nog teen laer snelhede as wat hulle gewoonlik geskiet word uit die 375. Ek se nie vir n oomblik geen koeel faal nie, maar hierdie is regtig iets wat nou gereel sy kop uitsteek en dit is verseker die laaste ding wat ek persoonlik wil he op n gevaarlike wild jagtog.

Groetnis
Wouter
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by Smitstertjies »

Wouter Roets wrote:More Manne

Ons almal weet Swift A-Frame is n premuim koeel, maar bekommer hierdie klomp "failures" wat deesdae met hulle in die African Elite reeks gekry word julle nie ook nie? Dit is nog teen laer snelhede as wat hulle gewoonlik geskiet word uit die 375. Ek se nie vir n oomblik geen koeel faal nie, maar hierdie is regtig iets wat nou gereel sy kop uitsteek en dit is verseker die laaste ding wat ek persoonlik wil he op n gevaarlike wild jagtog.

Groetnis
Wouter
Wouter brei bietjie uit hier asb? Sal graag meer wil hoor.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by Wouter Roets »

Hallo Martin

Die A-Frame's breek fisies in die middel deur, daar waar die twee lood gedeeltes van mekaar geskei word.

Groetnis
Wouter
User avatar
Carel Kolesky
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by Carel Kolesky »

Nou is die Swifts klaar gekoop :o
Gooi kole!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by Wouter Roets »

Carel

n Paar manne het in die laaste paar jaar vir my fotos aangestuur met die verskeinsel en ons het dit nou op die plaas 4 keer ondervind met buffel, leeu en sable jagte onder andere. Nou om dit darem ook in konteks te plaas is dat n magdom mense, insluitende internationale jagters, PMP African Elite amminusie gebruik, maar dit bly vir my n bekommernis dat n premuim koeel so opbreek. Jy moet maar self besluit.

Jy het gevra wat is die beste koeel vir die 375 vir buffeljag. Kom ons praat bietjie daaroor. Eerstens is ek nog altyd van mening dat die 375 marginaal is vir buffel, sekoei, renoster en olifant vir die eenvoudige rede is dat n mens n groter deursnee koeel op hulle soek. Tweedens is pentrasie een van die kaliber se sterkpunte wat n mens laat voel dat wat jy mors in oortollige pentrasie jy kon opmaak vir n groter wondkanaal. So n mens dink ek kan hierdie aanspreek in koeelkeuse deur n koeel te kies wat pentrasie inboet deur groot diameter vervorming ondergaan. Hier sal ek se doen Woodleigh Weldcore, Nosler Accubond, Norfork Bonded Core, Hornady RN Interbond en Rhino's baie goed. So basies n gebonde loodkern koeel aangesien die tipe konstraksie koeels gewoonlik die grootste diameter vorm in terminale fase.

Een koeel wat n ander konstraksie het maar uitstekend in die terminale fase vaar is Rhino. Dit is in my opinie nog altyd een van die beste ontwerpe as dit kom by terminale verrigting, net jammer dat QC nie altyd na wense is nie.

Ek is nog altyd n baie groot aanhanger van monokoeels, maar ek voel by die 375 en hierdie tipe aplikasie dat hulle eienskappe juis teen hulle tel nl n kleiner wondkanaal en dieper penetrasie. Die tipe koeels kom weer tot hulle reg met groter deursnee rondtes vir die aplikasie.

Hoop hierdie is van waarde.

Groetnis
Wouter
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by Thunderhead »

Skiet die punte in n grond wal en grou hom uit. As hy bo 70%retensie het sal hy mooi werk in n buff.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by Frederik »

Kyk buffel het die vermoë om mooi te vrek na een skoot maar anderkant ook al is mooi geskiet en dan nog, suig hulle lood in en wens jy daar en dan jy het 'n kanon gehad.

Die vital area is groot maar leer mooi waar sit hy en teen watter hoek. Moet ook nie jou eerste skoot bewonder nie haal oor en skiet weer as jy kans kry.

Meeste premium bonded koeels werk dit hang net af hoe voel die buffel daardie dag en meeste buffel is gewoonlik lus om nog te lewe. Ek praat nie van buffels wat in kampies groot gemaak is nie.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by DWB »

My persoonlike sê ding is maar:

Dis ñ buffel! Jy hoef nie net een keer te skiet nie!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by tau »

Wouter Roets wrote:Carel

n Paar manne het in die laaste paar jaar vir my fotos aangestuur met die verskeinsel en ons het dit nou op die plaas 4 keer ondervind met buffel, leeu en sable jagte onder andere. Nou om dit darem ook in konteks te plaas is dat n magdom mense, insluitende internationale jagters, PMP African Elite amminusie gebruik, maar dit bly vir my n bekommernis dat n premuim koeel so opbreek. Jy moet maar self besluit.

Jy het gevra wat is die beste koeel vir die 375 vir buffeljag. Kom ons praat bietjie daaroor. Eerstens is ek nog altyd van mening dat die 375 marginaal is vir buffel, sekoei, renoster en olifant vir die eenvoudige rede is dat n mens n groter deursnee koeel op hulle soek. Tweedens is pentrasie een van die kaliber se sterkpunte wat n mens laat voel dat wat jy mors in oortollige pentrasie jy kon opmaak vir n groter wondkanaal. So n mens dink ek kan hierdie aanspreek in koeelkeuse deur n koeel te kies wat pentrasie inboet deur groot diameter vervorming ondergaan. Hier sal ek se doen Woodleigh Weldcore, Nosler Accubond, Norfork Bonded Core, Hornady RN Interbond en Rhino's baie goed. So basies n gebonde loodkern koeel aangesien die tipe konstraksie koeels gewoonlik die grootste diameter vorm in terminale fase.

Een koeel wat n ander konstraksie het maar uitstekend in die terminale fase vaar is Rhino. Dit is in my opinie nog altyd een van die beste ontwerpe as dit kom by terminale verrigting, net jammer dat QC nie altyd na wense is nie.

Ek is nog altyd n baie groot aanhanger van monokoeels, maar ek voel by die 375 en hierdie tipe aplikasie dat hulle eienskappe juis teen hulle tel nl n kleiner wondkanaal en dieper penetrasie. Die tipe koeels kom weer tot hulle reg met groter deursnee rondtes vir die aplikasie.

Hoop hierdie is van waarde.

Groetnis
Wouter
Hoe nou???????? Jy stem dan nou saam met my oor die Mono vs bonded koeël penetrasie vermoë :laugh:

Ek skiet die Barnes 270gr TSX en hulle hardloop deur Eland en BWB en maar nie groot skade nie. Great as jy die hart slaan of groot been. Buffel gaan darem seker veel meer "resistance lewer en moeiliker hoeke na "vitals".

Ek het al 'n Remington 270gr Core-LoKt uit Eland en buffel gesien wat bitter mooi gemushroom het.

Wouter het ook al genoem dat anderkant 300gr koeëls sukkel om te stabiliseer in die .375.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by Wouter Roets »

Tau

Jy het my, ek het nie geweet ons het verskil in die departement nie.

Die koeels waarna ek destyds verwys het was Rhino se 380gr. Hulle was bekend daarvoor dat hulle tuimel. Die 350gr oor die algemeen doen weer baie beter. Indien n 350gr vir jou n groter wondkanaal kan gee maak hulle sin, maar ek sien dit nie altyd nie, so vir my is daar dan nie nut daaraan bo n 300gr nie.

Groetnis
Wout
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13627
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by Capt. Yoda »

Berger kort om n lekker 275gr VLD in 375 te maak..
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 986
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by Gerhardu »

Capt. Oblivious wrote:Berger kort om n lekker 275gr VLD in 375 te maak..

Man skiet net Rhinos!!!
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 986
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Beste 375 punt vir buffeljag?

Post by Gerhardu »

Ek en my broer het baie lank Swift A-frames geskiet op die 375Wby,H&H en 458lott. Ons het seker so 6jaar terug oorgeslaan na Rhinos toe. Het al groot diere met hulle geskiet en is baie beindruk. Ek het n paar van hulle wat ek op n wetpack getoets het. Sal later bietjie fotos opsit as ook die wat ons uit diere kon kry.
Post Reply