Ek het onlangs een van hierdie verkykers gekry om te toets en is sover baie beindruk met die werking en kwaliteit. Teen die prys kan man ook nie te jammer voel vir hulle nie, en kan hy maar in die bakkie lê. Dis dieselfde maatskappy wat die Wildgame scopes maak, so lense is bitter netjies.
R2,890.00 elk
Black Moose 10x42 binos
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Black Moose 10x42 binos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last bumped by Geno on Wed Oct 24, 2018 8:53 am.
Goed, beter, 6millimeter!