My vraag is rondom die kolf
Ek weet dit is 'n budget geweer en die agterste gedeelte van die kolf is hol en klink dan ook soos 'n lee blik as jy teen hom kap
Ek wil dit graag opvul met 'n skuim om dit meer solied te laat klink en wil weet of iemand al die tipe geweer se "recoil pad" afgehaal het of is hy vas geplak?? Ek wil ook nie noodwendig gewig bysit nie
Die "glass bedding" en verstywing van die voorste gedeelte is OK en kan gedoen word!
Die sneller is ook OK en kan verstel of vervang word!
Iemand dalk advies / kennis van die kolf??
Groete
