Hi
Ek wil vir n oom as geskenk en dankie se n paar / stel slag messe gee.
Hy het onlangs begin met sy slag geriewe op die plaas en hy hou persoonlik daarvan. Daar word n klomp diere elke jaar gejag, so ekt gedink hy sal daarvan hou.
Enige advies oor make en tipe messe? Dalk selfs n stel wat die moeite werd is?
Ek hoor graag.
Sent from my SM-A500F using Tapatalk
Slag Messe
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Slag Messe
Een of twee Stanley tipe matmesse met die vervangbare lemme sal beter wees as om duur messe na 'n klip slypsteen te stuur. Vir slagmes om biltong te sny is Mundial staatmakers.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Slag Messe
Arcos lemme bly ook lekker lank skerp
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Slag Messe
Freddie Hirch messe werk ook baie lekker. Baie bekostigbaar. http://www.freddyhirsch.co.za/shop/t/butchers-knives Klik die view blokkie vir die prys
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Dezman
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jul 11, 2017 6:23 pm
Re: Slag Messe
Hahaha nee ek stem saam.tripodmvr wrote:Een of twee Stanley tipe matmesse met die vervangbare lemme sal beter wees as om duur messe na 'n klip slypsteen te stuur. Vir slagmes om biltong te sny is Mundial staatmakers.
Het gekyk na die victorinox en hul lyk baie lekker, maar sal bietjie kyk na Mundial ook.
Sal wel n paar "cheapies" in gooi vir die vuil werk.
Is maar net lekker as mens met n lekker mes werk, so waardeer die insette.
Sent from my SM-A500F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Slag Messe
Daar is baie billike pryse op sommige van die F Hirsch messe. R60-80 is weggee as hy goed werk en hou.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Slag Messe
Tripodtripodmvr wrote:Een of twee Stanley tipe matmesse met die vervangbare lemme sal beter wees as om duur messe na 'n klip slypsteen te stuur. Vir slagmes om biltong te sny is Mundial staatmakers.
Het jy al met n Stanley mes geslag? As jy het sal jy weet dis n simpel idee. Daai skerp punt sny pens stukkend en sny jou vel stukkend. Vir afslag soek jy iets met n opwaartse snykant. N skerp punt is nie wat jy soek nie.
Die vraag is oor slagmesse. Nie vleisverwerkings messe nie. En vir oom self. Nie sy arbeiders nie.
Freddie Hirsch se messe is meestal vleisverwerkings messe. Die slagpale by ons gebruik heelwat FH messe. Ek is nie seker oor model nie maar hulle koop meestal vir prys omdat hulle deur n boks messe n maand gaan sonder diefstal.
Ek weet die Dick brand messe werk lekker. Vir slag en vleis van been af sny.
Ek slag heelwat self bokke af en verwerk heelwat vleis. My eie persoonlike slagmes is die Millborrow mes wat BKD altyd verkoop het. Punt is bietjie te skerp maar ek het hom al gewoond geraak. Die nuwes is daai gekleurde goed. Ek hou nie daarvsn nie.
As ek nou moet koop sal ek ernstig kyk na die Dick 15 cm.
-
lekkerjag
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Sun Sep 25, 2016 6:46 pm
Re: Slag Messe
Naand Manne.
Gaan kyk n bietjie op die forum na die manne wat messe maak. Baie goeie vakmanskap.
Ondersteun hulle gerus.
Lekker aand.
Gaan kyk n bietjie op die forum na die manne wat messe maak. Baie goeie vakmanskap.
Ondersteun hulle gerus.
Lekker aand.
- Dezman
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jul 11, 2017 6:23 pm
Re: Slag Messe
Dankie. Sal bietjie loer.
