Droewors en boerewors resep
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Droewors en boerewors resep
Hallo
Iemand het nie dalk vir my ‘n “familie” droewors en boerewors resep nie, ek soek een waar ek self die speserye meng, die pakke speserye doen dit nie vir my nie.
Lekker dag
JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk

-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Droewors en boerewors resep
Stem saam. Alle vleis wat ek al bewerk het en self moes mix het baie beter gesmaak as die winkel se klaar gemengde speserye. Sal kyk of ek nog my 1980 resep kan opspoor
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Droewors en boerewors resep
Een van die truuks is om self jou koljander te maal eerder as om uit 'n poitjie te gooi.
Of so iets
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Droewors en boerewors resep
+1. Ek skroei myne eers voor ek dit deur die meule jaag.Harambe wrote:Een van die truuks is om self jou koljander te maal eerder as om uit 'n poitjie te gooi.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Droewors en boerewors resep
Eks die ene ore. Eks ook moeg vir die winkelresepte.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Droewors en boerewors resep
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180819/88ee13357cf69f864a7fe21e1f286cbe.png
Ek deel dan maar eerste resep, staan bekend as Poppie se wors, dit is ‘n knoffel droëwors resep, ek pas net die vet aan tot 7.5kg vleis en 2.5kg vet. Stamp ook maar die knoffelsout!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek deel dan maar eerste resep, staan bekend as Poppie se wors, dit is ‘n knoffel droëwors resep, ek pas net die vet aan tot 7.5kg vleis en 2.5kg vet. Stamp ook maar die knoffelsout!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Droewors en boerewors resep
My opinie oor droë wors en boerewors is dat die tipe vet en gehalte vet 'n groter invloed het op die lekkerte as die spices.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Droewors en boerewors resep
Ek gebruik wildsvleis met skaapvet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Droewors en boerewors resep
Ek sal dit darem like as hier n Jaracal man is wat weet hoe en waar ek n paar vetstert Percy sterte kan kry. Eks ernstig.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Droewors en boerewors resep
Stem ook saam met die tipe en kwaliteit vet.Hansieslim wrote:My opinie oor droë wors en boerewors is dat die tipe vet en gehalte vet 'n groter invloed het op die lekkerte as die spices.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: Droewors en boerewors resep
Resep
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Droewors en boerewors resep
loop mooi die eenricusu wrote:Resep
-
jooste
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: Droewors en boerewors resep
Ek gebruik die volgende resep wat al generasies ver kom in ons familie:
Wildvleis Droewors Resep:
42 Kg Wildsvleis (±85%)
8Kg Brisket Vet (±15%) (Skaapstertvet beste as jy kan kry)
Swartpeper: 100ml
Gemaalde Naeltjies: 100ml
Fyn koljander: 300ml
Fyn neutmuskaat: 50ml
Fyn wonderpeper/Pimento: 170ml (dit is nie All Spice nie)
Worchester sous: 1.2l
Bruin asyn: 1.2l (Bly weg van water in droewors)
Fyn sout: 500g
Vir bakwors gebruik ek dieselfde resep as hierbo maar my vleis /vet verhouding word nou 80/20.
Gebruik maar gerus. Dit maak baie lekker wors.
Beste groete

Nico Jooste
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Droewors en boerewors resep
Ek wil asb graag weet wat die rede is hoekom die gebruik van water nie aanbeveel word nie.jooste wrote:Ek gebruik die volgende resep wat al generasies ver kom in ons familie:
Wildvleis Droewors Resep:
42 Kg Wildsvleis (±85%)
8Kg Brisket Vet (±15%) (Skaapstertvet beste as jy kan kry)
Swartpeper: 100ml
Gemaalde Naeltjies: 100ml
Fyn koljander: 300ml
Fyn neutmuskaat: 50ml
Fyn wonderpeper/Pimento: 170ml (dit is nie All Spice nie)
Worchester sous: 1.2l
Bruin asyn: 1.2l (Bly weg van water in droewors)
Fyn sout: 500g
Vir bakwors gebruik ek dieselfde resep as hierbo maar my vleis /vet verhouding word nou 80/20.
Gebruik maar gerus. Dit maak baie lekker wors.
Beste groete
Ek gebruik wel water (crown se resepte) maar die tekstuur van my wors is nie hoe ek dit wil he nie. Dalk is dit die probleem maar wat maak die water aan die wors?
-
jooste
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: Droewors en boerewors resep
Hi
Asyn hou wors sag.
Water verdamp en wors word hard.
groete
Asyn hou wors sag.
Water verdamp en wors word hard.
groete
Nico Jooste
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Droewors en boerewors resep
Baie dankie! Ek waardeer!