Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
- tau
- Hero Member

- Posts: 3945
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

More Manne
EK kry nerens 'n begin lading vir die kombinasie nie.
EK het 'n mooi lading vir die 120gr Pro-Hunters, maar dit is met S 365 Lot .71 wat vrek warm was. Soos met ons tekorte met komponenete het ek nou gelukkig by iemand 300 x 129gr Hornady's baie goedkoop gekry en wil nou met hulle begin herlaai. EK gaan hulle ook met ander doppe as my 120gr lading skiet.
Ek soek net 'n begin lading vir S 365 Lot.81 en die koeel kombinasie. EK wil net skiet om spoed te kry dat ek dan met QL kan kalibreer.
Dankie
Tau

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
Begin by 43gr en kry vir ons spoed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
Tau
Ek het die 129 gr geskietnin my 6,5 vir lank. Sms my vanaand dan krap ek gou my data uit vir jou. My geweer skiet baie mooi met hulle n
Ek het die 129 gr geskietnin my 6,5 vir lank. Sms my vanaand dan krap ek gou my data uit vir jou. My geweer skiet baie mooi met hulle n
- tau
- Hero Member

- Posts: 3945
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
Baie dankie sal jou stuur vanaand.Gromit wrote:Tau
Ek het die 129 gr geskietnin my 6,5 vir lank. Sms my vanaand dan krap ek gou my data uit vir jou. My geweer skiet baie mooi met hulle n
Dankie Oom.tripodmvr wrote:Begin by 43gr en kry vir ons spoed.
My roer met sy 1:8.6 twist en 508mm loop is ook nie helemal standaard met die 6.5x55 swede data wat algemeen bekend is.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- LudwigHarmse
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Jun 28, 2016 4:43 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
Hi
Al lading gekry wat mooi groepeer met die resep?

Si vis pacem, para bellum

Nope, sorry. Ek het nog net 140gr geskiet met my 6.5, maar ek sien hy hou van 'n langer punt, omdat hy gebou is om tot 160grn te kan vat. So ek sal die naweek gaan kyk na my TPL, maar ek dink dit is 41gr S365 met Hornady A-Max 140grn punte. Even met die lang punte is die bullet jump nog heelwat.LudwigHarmse wrote:Hi
Al lading gekry wat mooi groepeer met die resep?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Si vis pacem, para bellum
- LudwigHarmse
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Jun 28, 2016 4:43 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160629/75fd39fc76dde30f41eee8004bc113c9.jpgLudwigHarmse wrote:Nope, sorry. Ek het nog net 140gr geskiet met my 6.5, maar ek sien hy hou van 'n langer punt, omdat hy gebou is om tot 160grn te kan vat. So ek sal die naweek gaan kyk na my TPL, maar ek dink dit is 41gr S365 met Hornady A-Max 140grn punte. Even met die lang punte is die bullet jump nog heelwat.LudwigHarmse wrote:Hi
Al lading gekry wat mooi groepeer met die resep?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Die was oor 300m met 'n 3-9x 50 Redfield scope. Glo my, op 300m plak ek gewoonlik 'n 10cmX10cm merker op en jy kan dit skaars uitmaak op daardie afstand.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Si vis pacem, para bellum
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
Ludwig
Wat loop die 140gr in jou geweer
Wat loop die 140gr in jou geweer
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- LudwigHarmse
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Jun 28, 2016 4:43 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
Hi toelie
Ek het geen idee.
Ek het so vêr gekom as om die quickload program te kry vandag. Het ook vandag na chronographs gekyk en besluit aangesien almal hier hul somme voelgens spoed bereken dat dit ook groot uitwerking gaan hê op die resultate van die QL program - as ek net kan uitfigure hoe hy werk - so ek het toe op een besluit wat vir my redelike goeie funksies het, en die reviews lyk ook goed vir my, so ek het maar een bestel.
http://www.midwayusa.com/product/626107 ... hronograph
So ek sal binnekort syfers hê en begin raadpleeg oor die sisteem.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het geen idee.
Ek het so vêr gekom as om die quickload program te kry vandag. Het ook vandag na chronographs gekyk en besluit aangesien almal hier hul somme voelgens spoed bereken dat dit ook groot uitwerking gaan hê op die resultate van die QL program - as ek net kan uitfigure hoe hy werk - so ek het toe op een besluit wat vir my redelike goeie funksies het, en die reviews lyk ook goed vir my, so ek het maar een bestel.
http://www.midwayusa.com/product/626107 ... hronograph
So ek sal binnekort syfers hê en begin raadpleeg oor die sisteem.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Si vis pacem, para bellum
- LudwigHarmse
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Jun 28, 2016 4:43 pm
Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
Vir die wat balang stel, het hierdie link raakgeloop.
http://www.gunsandflyfishing.com/using- ... mmunition/
Verduidelik mooi. Wag nog vir my Chrono, sal dit binnekort beproef en van lesings laat weet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
http://www.gunsandflyfishing.com/using- ... mmunition/
Verduidelik mooi. Wag nog vir my Chrono, sal dit binnekort beproef en van lesings laat weet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Si vis pacem, para bellum
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
Hy het 'n mooi duidelike en logiese beskrywing van die proses gegee. Die een ding wat wel 'n kleinerige effek het wat hy nie ingesluit het nie, is juis die 5m afstand na die chrony. Daar vind 'n spoedverlies van ongeveer 15vps plaas van kroon na die chrony. QL werk met die trompsnelheid en dus moet hierdie getal by jou chrony lesing getel word alvorens jy die BRF aanpas. Netso is dit nodig om die berekende OBT spoed weer te verminder met 15vps om jou chronyspoed te gee.
Vir die magnetospeed en labradar wat trompspoed meet sal dit dan nie geld nie.
'n Ander element wat 'n groter invloed op die berekening van nodespoed het, is die termochemiese eienskappe van die verskillende Somchem dryfmiddels. Dit is deur die jare aangepas en nie altyd met die beste invloed op praktiese bevindinge nie. Ek het 'n stel waardes bymekaargesit wat dateer uit 2012 en die' het sover vir my met baie berekeninge die beste resultate gegee. Ek het die' inligting ook reeds na vele lede van Jaracal deurgegee.
Wanneer 'n lading gekalibreer is, is dit handig om dit te stoor. Sodoende kan jy in die toekoms jou geweer se inligting oproep en slegs die koeël, TPL en dryfmiddel aanpas wanneer jy 'n ander gewig koeël gaan gebruik. Die ou berekende BRF gaan nie heeltemal korrek wees nie, maar nou kan jy wegtrek met 'n middelmatige lading om nader aan nodes en druk van so 50K psi te kom. BRF aanpassing behoort nou gering te wees vir die nuwe kombinasie.
Vir die magnetospeed en labradar wat trompspoed meet sal dit dan nie geld nie.
'n Ander element wat 'n groter invloed op die berekening van nodespoed het, is die termochemiese eienskappe van die verskillende Somchem dryfmiddels. Dit is deur die jare aangepas en nie altyd met die beste invloed op praktiese bevindinge nie. Ek het 'n stel waardes bymekaargesit wat dateer uit 2012 en die' het sover vir my met baie berekeninge die beste resultate gegee. Ek het die' inligting ook reeds na vele lede van Jaracal deurgegee.
Wanneer 'n lading gekalibreer is, is dit handig om dit te stoor. Sodoende kan jy in die toekoms jou geweer se inligting oproep en slegs die koeël, TPL en dryfmiddel aanpas wanneer jy 'n ander gewig koeël gaan gebruik. Die ou berekende BRF gaan nie heeltemal korrek wees nie, maar nou kan jy wegtrek met 'n middelmatige lading om nader aan nodes en druk van so 50K psi te kom. BRF aanpassing behoort nou gering te wees vir die nuwe kombinasie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LudwigHarmse
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Jun 28, 2016 4:43 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
Interessant, dankie, sal daarop let as ek begin toets. Het toe ook mooi inligting oor die OBT gekry wat dit verduidelik.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Si vis pacem, para bellum
- LudwigHarmse
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Jun 28, 2016 4:43 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
Sal Oom dalk so gaafwees om mededeelsaam met daardie waardes met my te deel asb?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Si vis pacem, para bellum
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
Het ek jou epos adres? Stuur na tripodmvr by die ou gpos.com
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LudwigHarmse
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Jun 28, 2016 4:43 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
Hi Oom, het toe die waardes gelaai en gemeet, werk nou ui volgens Node, sal my bevinding deel bietjie later.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Si vis pacem, para bellum
- tau
- Hero Member

- Posts: 3945
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
Uiteindelik het ek die lading gaan skiet met my Magnetospeed nadat die eerste een foutief was en vervang is.
Hornady
129 gr Interlock
RWS doppe
CCI250 primers
43 gr S 365 lot 81
loop 20" 508mm
twist 1:8.6
H2O volume: 58.9,58.4,58.6,59.1,59.4
5 skote
2612
2614
2617
2623
2587
Dit is 'n fullstock geweer so die magnetospeed druk die freefloating kolf en die loop aanmekaar vas. Groepering is dus nie so goed nie. Ek het wel Sub Moa geskiet.

Last edited by tau on Mon Oct 03, 2016 1:58 pm, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3945
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161003/5ce6c13c16566181595033a9769417d2.jpg
Skoot een was laag. Ek het laer gemik. Het nie groepering gesoek nie net spoed. So eintlik sou skoot 1 by 2 en 3 gewees het.
Skoot een was laag. Ek het laer gemik. Het nie groepering gesoek nie net spoed. So eintlik sou skoot 1 by 2 en 3 gewees het.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- LudwigHarmse
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Jun 28, 2016 4:43 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
Hi
Dankie vir die info..
Ek sukkel nog met my setup - kom nie mooi reg nie.
Elke keer as ek gaan skiet en die lesings meet en deur QL werk kry ek ander resultate, maar die groepering bly maar swak. Hier is my resultate soos gemeet met die Caldwell Chronograph.
Dit is met BRNO - nie vol kolf nie - die doppe is wat Sellier & Bellot standaard gebruik (http://www.sellier-bellot.cz/en/product ... etail/169/) is een of ander ding met russiese geskrifte op... maar ek voeg my QL resultaat ook hierby wat die specs van my setup beskryf.
Horbady A-Max 140gr
CCi Primers
S365 (Verskilende ladings soos op fotos)
Loop: 23,75"
Twist: mmmm, ook about 1:8.5 (Kon nog nie presies bepaal nie)
H2O: 58.6
COL: 79.6mm - pas in die magasyn
Target: 100m

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Si vis pacem, para bellum
- LudwigHarmse
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Jun 28, 2016 4:43 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
Gaan nou hierdie probeer - soos bepaal vanaf vorige lesings
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Si vis pacem, para bellum
- tau
- Hero Member

- Posts: 3945
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
Wat is jou max TPL gemeet in kamer?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- LudwigHarmse
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Jun 28, 2016 4:43 pm
Re: Begin lading vir 6.5x57 en 129gr Hornady Interlock
Hi Tau
My Max TPL meet ek om in die magasyn te pas en dit is 78.6mm.
Was gister op die baan - moet noodgedwonge nou na ander resep begin kyk aangesien die s365 nie meer bekombaar is nie - ook so sien ek die 140gr Amax is besig om te verdwyn.
Net bietjie lesings - die laaste paar wat ek gaan laai het op s365 getoets was 2627; 2559; 2536 met 42,3gr.
Het toe maar besluit om die s385 te probeer - desaster! Die lading het uitgewerk op 44.2gr met spoed 2464; 2483, 2417 (Ave. 2454.6) - so ja, die kruid is stadiger - maar maak die dop voller - die groep was so 3cm maar bietjie laer as gewoonlik - dit was met cci200. Net vir vergelyking het ek dieselle gedoen maar met cci250 en speod was nie veel verskil - 2488; 2530; 2436; 2429; 2495 (Ave. 2475). groep het bietjie oop gemaak daarmee.
Nou wonder ek - soos ek my goed gemeet het, het ek 'n 23,73" loop met 8.5 twist.
Ek oorweeg nou die 129gr bullets Amax wat ook lank is - die bullet jump ding werk nie op my kierie (1947 BRNO) aangesien sy keël 'n 160gr rondeneus koeël kan hanteer wat hel lank is- tot die Amax val amper uit die dop as jy hom naby die lande probeer kry.
Maar as ek nou nie meer die Amax gaan skiet nie, sal ek seker maar die Eld-match moet probeer - https://www.hornady.com/bullets/eld-match#!/
sal maar net moet sien, hul kom in 130 & 123gr. Weet net nie hoe sag hul is nie - die SST maak gemors van vleis - en het nou al met Amax iets platgetrek. die Eld is ongelukkig net bietjie duurder en weet ook nie hoe gereeld mens hul in die hande gaan kry nie. So my vraag - lyk my al die Somchem kruid raak nou 'n probleem. Ek is nou op soek na s355 op te probeer - bietjie vinniger as die s365 maar kan hoër spoed lewer vir die ligter koeël en dus ook weer beter dop vulling verkry.
hoe is jou sukses met die ligter projektiele? en watter kruid gebruik jy as jy nie s365 kan opspoor nie?

Ek kon nog altyd S 365 opspoor of Jaracalers het my gehelp.
Toe ek my 6.5x 57 gekry het was 6.5 komponente so skaars ek het gevat wat ek kon kry net om die geweer te kon skiet. So het ek 200 x Sierra 120gr ProHunters in 'n donker hoekie van 'n winkel gekry en baie akkuraat geskiet.
Daarna het ek my uitkyk op die gebruik van die geweer verander na uitsluitlik stapjag geweer en selfs oopvisier skiet. EK het by 'n vriend 300 ornady interlocks gekoop en hier op jaracal nog 200 so ek gaan hulle nog lank skiet aangesien ek nie die geweer as baan geweer gebruik nie.
EK het nog altyd van Interlocks gehou vir jag hulle is nie te gehard as jy kopskote skiet nie en maak genoeg skade en werk goed op lyf skote.
Ek het wel gisteraan lank met Pappabeer gesels oor my geweer wat doppe so verniel en oor die langtermyn gevaar op skade aan die aksie.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180815/d9672f69b216edb62af90065f996b3a0.jpg
Soms pik ‘n blinde mossie raak
Nuwe PPU doppe en 'n 6x 40 Leupold teleskoop vanaf 1964 en my Steyr maak so op 100m.