Courtney Boot Company - jy kry waarvoor jy betaal
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Courtney Boot Company - jy kry waarvoor jy betaal
Ek het die safari met daai gladde sool. Ek sal nie maklik weer iets anders dra nie.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Courtney Boot Company - jy kry waarvoor jy betaal
Dewie
Die vellies wat ek verlede jaar gekoop het het ook daai sool in jou laaste foto. My oorspronklike paar het n ander sool op wat ek nog nie weer gesien het op n Courtney nie. Sal kyk of ek vir jou n foto kan aanstuur.
Groetnis
Wout

- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Courtney Boot Company - jy kry waarvoor jy betaal
Dankie Win270! Dit is daai cleat een. Kan nie glo n mens sien hom nie meer op hulle skoene as standaard sool nie. Daai sool het vir my plat pote nog net plesier verskaf!
Groetnis
Wouter
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Courtney Boot Company - jy kry waarvoor jy betaal
Toe ek my paar laat maak het, het ek hoeka die "Cleat" - sool gekies. Dit werk baie goed vir my, dra ook nie te veel modder en klippe in die huis in nie.Wouter Roets wrote:Dankie Win270! Dit is daai cleat een. Kan nie glo n mens sien hom nie meer op hulle skoene as standaard sool nie. Daai sool het vir my plat pote nog net plesier verskaf!
Groetnis
Wouter