Middag mede Jaracallers.
Ek roofkyk al lank, wil net amptelik voorstel. Ek is Johan vanaf Upington en het `n Musgrave .243 en `n Sako 7mm RM. Ek herlaai tans vir my .243, meeste raad van die forum af gekry vir my lading ontwikkeling.Ek is maar nog `n "newbie" met die herlaaiing.
Groete
Nuwe lid
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe lid
Welkom hier. Jy kry bonuspunte omdat jy van die begin af wys waar jy tuisgaan. Praat met ons vir raad oor die herlaai.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

