Rcbs Chargemaster lite
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Rcbs Chargemaster lite
Manne, ek het huidiglik 'n skaal wat tot 100ste van grein kan weeg en is baie tevrede met hom, maar ek raak redelik gatvol poeier gegooi. Enige van julle manne wat al 'n ruk lank met 1 van die autos werk? Hoe akkuraat gooi hy?
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Rcbs Chargemaster lite
Die Chargemaster gooi tot 1 tiende van n grein. Meer as goed genoeg vir presisie herlaai. So nou en dan gooi hy oor met .1 grein. n Macdonalds strooitjie wat jy sny en in die nozzle pas los daai probleem op.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Rcbs Chargemaster lite
Thanks Smitsertjies. Doen hy dit konstant?
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Rcbs Chargemaster lite
Hy gooi so 1 uit 10 gooie oor met bv S365 kruit. Met VV N540 kry ek niks oorgooie nie. Maar soos ek sê n Mcdonalds strooitjie los daai probleem gou op. Gaan kyk op youtube “ Mcdonalds straw trick for RCBS Chargemaster” Jy kan maar gerus koop.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Rcbs Chargemaster lite
Thanks, waardeer die terugvoer
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Rcbs Chargemaster lite
Was die oorgooi probleem nie met die ouboet nie? Of slaan die probleem oor na die jongeling "lite" weergawe ook?
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Rcbs Chargemaster lite
Watter een is beter? Groot meneer of die lite?
-
jayzet
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Re: Rcbs Chargemaster lite
Het self die "Lite" en die strooitjie werk. Vind ook dat as hy lekker warm is, 30 min laat staan voordat jy gooi, die probleem minder word. Lekker laai
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Rcbs Chargemaster lite
Probleem kom voor met 365 en lite ook. Vind geen probleem met Varget nie.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Rcbs Chargemaster lite
Dankie manne
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Rcbs Chargemaster lite
Die oorgooi dink ek nie is die skaal se brein wat n probleem het nie. Dis maar net n random ongeluk van stafies wat aanmekaar vasklou of op die punt van die nozzle oorhang. Wanneer hy sy laaste spoegie gee val daai stafies uit. Die Mcdonalds strooitjie maak maar net die volume van die nozzle kleiner wat beteken daar is kleiner kans vir oorgooi. Ek het nog die ouboet Chargemaster, maar verstaan dit is dieselfde met die Lite.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Rcbs Chargemaster lite
is waar. oorgooi niks met skaal te doen. net partykeer op daai laaste trickle val 3 stafies, plaas van een. dit is hoekom die bal kruit beter werk. as een of 2 ballietjies oorgooi is dit min genoeg
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Rcbs Chargemaster lite
Is dit veilig om die afleiding te maak dat die Lite met die strootjie die beste auto is wat ek huidiglik kan koop?
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Rcbs Chargemaster lite
Malan, ek ken nie ander autos nie, maar ek kan jou beslis waarborg dat die RCBS jou nie in die steek sal laat nie. Myne het seker al so 10 000 gooie sonder enige probleme.
Paar tips vir n auto. Kalibreer hom elke keer as jy hom gebruik. Maak seker hy staan waterpas.Hou ander elektronika n ent weg van hom. Trek elke keer as jy hom klaar gebruik het die kragkabel uit.
Paar tips vir n auto. Kalibreer hom elke keer as jy hom gebruik. Maak seker hy staan waterpas.Hou ander elektronika n ent weg van hom. Trek elke keer as jy hom klaar gebruik het die kragkabel uit.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Rcbs Chargemaster lite
en laat hom maar goed opwarm. 30min minimum
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Rcbs Chargemaster lite
Dankie manne. Gaan die outjie dan maar aanskaf
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Rcbs Chargemaster lite
Myne warm niks op nie. en staan langs wu fu router en selfoon. so ruk terug met dasher letterlik 3 skote deur een gat uit jagstoel op 200m. het ongelukkig nie foto, maar daar was 'n getuie...belowe
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Rcbs Chargemaster lite
Dankie Cassie, ek glo jou darrem
. Gaan hom verseker koop.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Rcbs Chargemaster lite
Waar kan mens lekker deal hierop kry, Safari so maand terug gehad vir R4500?
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rcbs Chargemaster lite
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Rcbs Chargemaster lite
Dankie, het gehoor - pryse nou bietjie hoër
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Rcbs Chargemaster lite
Ek laai tans met my swaer sin. Dit maak die herlaai tyd ietwat korter. Op die een wat by my is, het ek agter gekom dat die opwarming baie belangrik is!
As jy hom net aansit en gooi kry en redelike verskille. Ek vergelyk hom met my Scalerite NHB 150.
As jy hom net aansit en gooi kry en redelike verskille. Ek vergelyk hom met my Scalerite NHB 150.
-
Jarred
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Wed Mar 17, 2021 10:52 am
Re: Rcbs Chargemaster lite
The lite is very accurate tested it on a beam scale and was quite consistent.
