NUWE LID

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Stevo16
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Jul 30, 2018 9:50 am

NUWE LID

Post by Stevo16 »

Goeie Dag,

Ek is nuut op Jaracal. Skiet nou al etlike jare en besit menigde gewere.
Meestal doen ek sport skiet kompetisies soos IPSC, 3GUN Nation en Steel challenge.
User avatar
Parker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am

Re: NUWE LID

Post by Parker »

Welkom. Van waar nogal?
Stoot lood!
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: NUWE LID

Post by Malan123 »

Baie welkom Stevo. Laat weet ons bietjie wat in daai arsenaal van jou le
Post Reply