Hoe om n foto van tapatalk af op te laai

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Hoe om n foto van tapatalk af op te laai

Post by 6mmMusgrave »

Middag manne

Ek het hulp nodig. Wat ek weet van tegnologie is baie baie min. Hoe post ek n foto in tapatalk. Daar post hy reg maar as jy gewoonweg op die forum gan wys hy niks. Help asb.

Groete
Jacques
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Hoe om n foto van tapatalk af op te laai

Post by Gian_dP »

As jy n foto opsit, gebruikTapatalk (IMG] om dit as n prentjie te herken.

Om dit op rekenaar ook te wys, edit jou plasing en verander al die IMG na IMAGE

As jy die plasing "Quote" en na die text kyk sal jy sien wat ek met tweede foto gedoen het.


[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201807 ... f76ab7.jpg[/IMG]

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180730/17ed99b220fd3834de13173e37713b04.jpg
Last edited by Gian_dP on Mon Jul 30, 2018 4:24 pm, edited 6 times in total.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hoe om n foto van tapatalk af op te laai

Post by Gawie(13mm) »

So maak mens.
Ek laai hom op "tapatalk".
Ek gaan dan terug na my plasing en "edit" hom.
Jy sal sien daar is [IMG] voor en agter die foto se "kode" of adres. Verander dit na [Image] in albei gevalle en druk "Submit"
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hoe om n foto van tapatalk af op te laai

Post by Gawie(13mm) »

Snap! >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Hoe om n foto van tapatalk af op te laai

Post by 6mmMusgrave »

Manne dit werk net nie ek weet nie waar gan ek verkeerd nie
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hoe om n foto van tapatalk af op te laai

Post by Gawie(13mm) »

6mmMusgrave wrote:Manne dit werk net nie ek weet nie waar gan ek verkeerd nie
Jy moet harder probeer. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Hoe om n foto van tapatalk af op te laai

Post by JacquesT (Stompe) »

Jacques,

Volg die stappe volgens die screenshot.

1) Hier onder, druk op die plus teken en kies die regte foto om te add. Click op die foto en en dan op send regs bo.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180730/ff6fc873240ff3d6a925d176085db02c.jpg


2) tap op jou foto onder waar hy nou op tapetalk verskyn tot die volgende op kom, en klink dan op insert inline. Die volgende kom dan op jou taptetalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180730/648bada85df467778d01dabd34914ecf.jpg



3)venander nou op albei plekke waar jy IMG sien na image
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201807 ... ff95db.jpg[/IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180730/7852f9ebebff36c5d27f60596d92aff8.jpg
Post Reply