Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek is self 'n groot Spydie "fan". Het verlede jaar my eerste ZT aangeskaf, die "350" of so iets. Was egter te "swaar" vir my. Het hom vervang met 'n Spyderco Manix 2 en is baie tevrede.
In my pa se woorde.... 'n ZT mes is gebou soos 'n baksteen $&$huis.
My ZT was nog een vd ouer modelle met Elmax staal. Was nie mal oor die staal nie en besluit ook nog oor my Manix se S30V. Spyderco maak 'n Endura 4 met ZDP189 lem wat al lank by my spook.
Eendag wanneer my skip kom, koop ek 'n Chris Reeve Sebenza....
Askari wrote:My ZT was nog een vd ouer modelle met Elmax staal. Was nie mal oor die staal nie en besluit ook nog oor my Manix se S30V. Spyderco maak 'n Endura 4 met ZDP189 lem wat al lank by my spook.
Eendag wanneer my skip kom, koop ek 'n Chris Reeve Sebenza....
My endura was die een met die ZDP lem en het daarvan gehou! My Dragonfly is ook in ZDP189 ... lekker lank skerp!
Dra tans my spyderco paramilitary2 en n emerson commander. My hart se punt is die emerson rhino maar hy val onder die "holy grail" van skaars messe. Is mal oor my ZT 350 maar hy is n beast om te edc.