Saiga 12
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Saiga 12
Is die Saiga 12 beskikbaar in Suid Afrika as hy is waar en wat prys hulle?
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Saiga 12
Sorry, dis nou nie heeltemal relevant nie, maar as jy van die Saiga 12 hou, moet jy Larry Correia se Monster Hunter International lees. Die hoofkarakter maak baie gebruik van een. Dis verniet op Kindle https://www.amazon.com/Monster-Hunter-I ... ernational
Of so iets
