.270 vs 30-06
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
.270 vs 30-06
More manne,
Hoe vergelyk die twee en water een sou julle manne se voorkeur wees,
Ek luister graag...

.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: .270 vs 30-06
Hier gaan die hare nou spat...............

- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: .270 vs 30-06
Jy kan maar net sowel gevra het Ford of Toyota...Steyr270 wrote:More manne,
Hoe vergelyk die twee en water een sou julle manne se voorkeur wees,
Ek luister graag...
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: .270 vs 30-06
Baie eenvoudig.
Albei skiet 'n 150 grein koël teen ongeveer dieselfde spoed.
Dit is omtrent die .270 se maksimum gewig keuse in konvensionele koeëls.
Indien jy ligter wil laai is die .270 die beter opsie.
Indien jy egter swaarder wil laai is die 30-06 die beter keuse.
Die 30-06 kan alles doen wat die .270 kan doen en meer.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: .270 vs 30-06
Stem saam met Gawie
Met n bietjie sukkel kan jy ligter koeels laat werk in die 30-06

Skiet bly maar lekker
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: .270 vs 30-06
Hang ook af wat en waar jy gaan jag. En as jy besluit het op 'n kaliber, leer hom baie goed ken. Hier naby is 'n man wat menige vername kaliber koud geskiet het met sy 308 en army patrone, hy het letterlik 1000e skote met daardie geweer geskiet. Nou is 'n 243 sy hartsgeweer, skiet alles van 'n kudu af kleiner in bergagtige en vlakte area.
Wil graag byvoeg. Ek skiet 140gr Sierra Gameking op my 270, alles van kudu tot dassie (daai was maar net gatjeuk). Vriend van my kom jag gereeld met sy 30-06 en 25-06 by my. Skiet meestal met die 25-06, maar as die wind baie neuk vat hy sy 30-06. Hy ken beide kalibers baie goed en elke geweer het dieselfde scope met ballistic turrets op. Dis baie selde dat hy mis skiet.

Last edited by Stefan Fourie on Mon Jul 23, 2018 10:31 am, edited 1 time in total.
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: .270 vs 30-06
Ek het altwee.
Met 270 kan ek 110 gn goeie BC ver skiet op kleiner wild. Maks is egter 140/150 gn wat voldoende is vir koedoes.
30-06 skiet ek 180 gn en kan tot 220 gn laai.
Met 270 kan ek 110 gn goeie BC ver skiet op kleiner wild. Maks is egter 140/150 gn wat voldoende is vir koedoes.
30-06 skiet ek 180 gn en kan tot 220 gn laai.
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: .270 vs 30-06
\Gawie(13mm) wrote:Baie eenvoudig.
Albei skiet 'n 150 grein koël teen ongeveer dieselfde spoed.
Dit is omtrent die .270 se maksimum gewig keuse in konvensionele koeëls.
Indien jy ligter wil laai is die .270 die beter opsie.
Indien jy egter swaarder wil laai is die 30-06 die beter keuse.
Die 30-06 kan alles doen wat die .270 kan doen en meer.
Dankie vir die info,
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- QuQ
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon Jun 30, 2014 1:05 pm
Re: .270 vs 30-06
Hoe groot is die wild wat jy meeste van die tyd wil jag?
Kudu en kleiner = 270
Meestal Kudu, W/bees. Eland = 30-06
Of kry maar 7x64 of 7RM dan het jy die beste van hulle.
Kudu en kleiner = 270
Meestal Kudu, W/bees. Eland = 30-06
Of kry maar 7x64 of 7RM dan het jy die beste van hulle.
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: .270 vs 30-06
Kleiner wild,
Ek het klaar n 270, maar ek koop maar n kaliber agter sy mooiheid aan en nie agter die nut.
Kan nooit te veel he nie...
Ek het klaar n 270, maar ek koop maar n kaliber agter sy mooiheid aan en nie agter die nut.
Kan nooit te veel he nie...
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: .270 vs 30-06
Ek het altwee.
Ek glo steeds nie dis apples met apples nie.
Die twee roere is gebou vir heeltemal verskillende doele, alhoewel die een die ander kan vervang met die 06 wat hier beter doen a.g.v. `n baie wyer verskeidenheid massas wat gebruik kan word.
Met `n 150gr koeël teen min of meer dieselfde spoed gaan die 270 die 06 klop. Met klop bedoel ek `n beter BC punt se voordele.
Swaarder as 150gr is waar die 06 dan koning kraai.
My een 06 skiet 150gr BTs @ 2900voete en die ander is `n bosveldroer wat 200gr Partitions @ 2500voete gooi.
Beide van die 270 en 30-06 kan `n plek in jou kluis hê met `n spesifieke doel.
Met `n vleisie...

Mellies,
Dankie vir die inligting, dit is baie interessant.
Wat vir my lekker is hiervan is, altwee is 'all rounders', so jou seuns kan ook daarmee skiet in tyd,
Altyd handige wapens tot jou beskikking.

- Messor
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Re: .270 vs 30-06
As dit 'n rak geweer is dan is dit soos Gawie sê, 150gr en onder die 270, hoër die 30-06.Steyr270 wrote:More manne,
Hoe vergelyk die twee en water een sou julle manne se voorkeur wees,
Ek luister graag...
N mens moet net twee dinge onthou, bitter min mense jag in die algemeen groot diere soos eland, en dis nie meer 1990 nie.
Wat ek bedoel is 'n 270 skiet nie net meer pmp bruin boks nie, moderne koeels tree nie meer op soos in die ou dae nie. N 130gr TTSX in 270 skiet los deur enige bok wat meeste mense jag, waar hy voorheen sou skrik vir 'n blou wildebees, en jy bang was die koeel breek op, daai scenario is nie meer van pas nie, mense moet hul denkwyse aanpas.
Die laaste paar jaar vir die bos laai ek 130gr TSX in my 270, daai kombinasie skrik nie vir die grootste kudu nie.
Hier is my gevoel in 'n moderne setup, n 30-06 is 'n beter allrounder as in 270 in factory twist rates. Maar niemand gebruik net 'n allrounder nie, almal het 'n paar roere wat hulle gebruik vir sekere doeleindes. En as geweer liefhebbers soek ons tog nie net een allrounder nie. In daai lig, as ek 'n 9.3, 338 of 375 het, dan sou ek die 270 kies bo die 30-06, want die groter kaliber kan die bos beter aanvat in elk geval as die ou ses. As ek 'n 30-06 gehad het, dan sou die 243 of ander 6mm seker meer sin gemaak het as 'n 270 as kombinasie.
So moet asb nie net na die twee kailbers kyk nie, kyk na jou kombinasies, en maak seker al jou benogdihede word mooi gedek.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: .270 vs 30-06
Die beter allrounder argument ten gunste van die 3006 wat van 5-500gr kan skiet dra nie water. 99.9% van die eienaars kry n akkurate combo/lading en skiet hom. Recoil benadeel akkuraatheid en geen dier kan nie met n goeie 150gr koeel op die regte plek gedood word. 270 bly maar die standaard waarteen die res gemeet word.
Hy staan ook beter in vir jou 6.5 spuitpoepexpress wat heeltyd primers uitspoeg tydens n veldskiet

Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .270 vs 30-06
Mellies wrote:Ek het altwee.
Ek glo steeds nie dis apples met apples nie.
Die twee roere is gebou vir heeltemal verskillende doele, alhoewel die een die ander kan vervang met die 06 wat hier beter doen a.g.v. `n baie wyer verskeidenheid massas wat gebruik kan word.
Met `n 150gr koeël teen min of meer dieselfde spoed gaan die 270 die 06 klop. Met klop bedoel ek `n beter BC punt se voordele.
Swaarder as 150gr is waar die 06 dan koning kraai.
My een 06 skiet 150gr BTs @ 2900voete en die ander is `n bosveldroer wat 200gr Partitions @ 2500voete gooi.
Beide van die 270 en 30-06 kan `n plek in jou kluis hê met `n spesifieke doel.
Met `n vleisie...
Watse 150gr koel skiet jy uit daai 270?
Persoonlik is ek die laaste jaar of wat "oor" recoil en die gewere met die groter doppe staan maar in my kluis sonder baie aksie.
Soos Messor se die dae van groot pmp koele stadig skiet om te voorkom dat die koel op breek is verby, ek het vir my knaap 125gr koels in "sy" 30.06 gelaai vir jag en ek geniet daai koels nou al is ek in die bos.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: .270 vs 30-06
Cappie,Capt. Oblivious wrote:Mellies wrote:Ek het altwee.
Ek glo steeds nie dis apples met apples nie.
Die twee roere is gebou vir heeltemal verskillende doele, alhoewel die een die ander kan vervang met die 06 wat hier beter doen a.g.v. `n baie wyer verskeidenheid massas wat gebruik kan word.
Met `n 150gr koeël teen min of meer dieselfde spoed gaan die 270 die 06 klop. Met klop bedoel ek `n beter BC punt se voordele.
Swaarder as 150gr is waar die 06 dan koning kraai.
My een 06 skiet 150gr BTs @ 2900voete en die ander is `n bosveldroer wat 200gr Partitions @ 2500voete gooi.
Beide van die 270 en 30-06 kan `n plek in jou kluis hê met `n spesifieke doel.
Met `n vleisie...
Watse 150gr koel skiet jy uit daai 270?
Persoonlik is ek die laaste jaar of wat "oor" recoil en die gewere met die groter doppe staan maar in my kluis sonder baie aksie.
Soos Messor se die dae van groot pmp koele stadig skiet om te voorkom dat die koel op breek is verby, ek het vir my knaap 125gr koels in "sy" 30.06 gelaai vir jag en ek geniet daai koels nou al is ek in die bos.
Ek skiet `n 130gr BT uit my 270.
150gr BT slegs as vergelyking gebruik.
Met `n vleisie...
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: .270 vs 30-06
1. Ek het beide en kan beaam wat my geleerde vriend Gert270Super Koei sê. As jy eers 'n lading het wat werk gaan jy bitter min van 125gr tot 220gr laai en skiet nagelang van omstandighede. Ek het nie meer die tyd nie, en natuurlik teen die beskikbaarheid van S365 sal jy eerder die speletjie met speelsand as swartgoud wil doen.
2. Wat wel ook waar is, is daar is altyd nog plek vir 'n nuwe kaliber in jou kluis.
3. Daar is nie no 3 nie.
4. As jy eers 'n 9,3 het gaan die ander meestal by die huis bly. Dis nou as die bakkie sie wiele noord draai. Anders gaan jy maar moet hulp kry by die 270 of dan die 3006 die beste allrounder optel.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

RevA
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
Re: .270 vs 30-06
As jy gereeld in die bosveld wil gaan jag of elke maand 'n Eland gaan skiet is 'n 30-06 die beter opsie. As jy meestal vlaktes of teiken skiet kan albei lekker werk. die 270 sal beter werk vir pes diere, omdat dit ongelooflik vinnig en plat skiet met ligte punte. Albei is redelik lekker gewere
Groete Andreas
- 6.5x55 Howa M1500
Rossi 357 mag
Bsa Sportsman ten .22
22lr Burgo revolver
6.5 Creedmoor Howa
12 Boor Mossberg 500
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .270 vs 30-06
Nou hoekom nie 'n 308 Win nie 
- Raditipa
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Wed Aug 03, 2016 4:44 pm
Re: .270 vs 30-06
"Split the difference" en kry n 7x64Breneke 
.22 Ruger 10-22
223 NEF Handi
223 MSR15 Recon
22-250 Rem Winchester
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
357 Marlin 1894
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield
223 NEF Handi
223 MSR15 Recon
22-250 Rem Winchester
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
357 Marlin 1894
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield
- Messor
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Re: .270 vs 30-06
N 270 is soos 'n brannewyn en coke, bitter lekker, maar as jy hom verkeerd gebruik is sy nadele nogals rof.
N 30-06 is soos whiskey en water, meer gesond, maar dit bly whiskey en water.
Om dit in perspektief te stel, selfs vir 'n vegan ruik bacon lekker, so 30-06 eienaars spandeer meeste van hul tyd om die versoeking kaliber sleg te sê.
Ek leef net een keer so ek het my keuse gemaak.

- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: .270 vs 30-06
Nou wat dan van 'n biekie kaptein skuim & Coke vir avontuur, saam met 'n 270Messor wrote:N 270 is soos 'n brannewyn en coke, bitter lekker, maar as jy hom verkeerd gebruik is sy nadele nogals rof.
N 30-06 is soos whiskey en water, meer gesond, maar dit bly whiskey en water.
Om dit in perspektief te stel, selfs vir 'n vegan ruik bacon lekker, so 30-06 eienaars spandeer meeste van hul tyd om die versoeking kaliber sleg te sê.
Ek leef net een keer so ek het my keuse gemaak.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan