Gemsbok karkas gewig?

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Gemsbok karkas gewig?

Post by JPS »

By Frikkie jong gemsbok bul geskiet 82kg uitgeslag begin van die maand.

Sal enige tyd eerder weer so jong bul skiet dit is regtig Prima vleis.
Post Reply