Pros en cons van winch op tralies
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Pros en cons van winch op tralies
Middag almal
Ek oorweeg om vir my n winch agter die cab op die tralies te mount (tralie is versterk en het n winch plaat)
Ek wil net graag hoor by julle wat self het of ondervinding het wat die pros en cons is.
Gaan seker nou nie buffels laai nie maar wel Elande en beeste.
As julle dalk fotos het van winches wat al n tyd werk (nog nie tralies gebreek het nie) of dalk n video of 2 van hulle in werking sal ek baie waardeer om dit te sien
Dit is n Natko tralie
Groete
Dave

Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Pros en cons van winch op tralies
Ek luister ook by die radio - is in presies dieselfde bootjie.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Pros en cons van winch op tralies
Dave sonder om te hijack die twee is nogal ewe swaar so moenie eland bul onderskat nie! En ek dink daai R1.8m Bonsmara gaan ook die raam toets.F.L.A.S.H wrote:Gaan seker nou nie buffels laai nie maar wel Elande en beeste.
Ek het lank hieroor gewonder omdat die plaas geen arbeid op gehad het nie. Ek dink 'n "winch" is beter voor op die neus met 'n katrolwiel op die dak/raam. Dit gee jou meer as een gebruik vir die winch (windas). Die ander voordeel is dat 'n lang bok dan heeltemal opgetrek kan word, vir as jy alleen is. Die nadeel is natuurlik jy moet 'n laang kabel uitlaat.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Pros en cons van winch op tralies
Weet van stelsels met wen-as voor op normale posisie en dan 2 katrolle wat kabelgebruik na agter moontlik maak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Pros en cons van winch op tralies
Dankie Carl
As ek voor wil mount gaan ek n nuwe bumper moet aansit
Die hoof doel sal kudu bulle wees, bakkie is ook single cab so spasie vir trek is darm nie n issue nie
As iemand vir my kan help fotos laai dan kan ek fotos van bakkie en tralies stuur.
As ek voor wil mount gaan ek n nuwe bumper moet aansit
Die hoof doel sal kudu bulle wees, bakkie is ook single cab so spasie vir trek is darm nie n issue nie
As iemand vir my kan help fotos laai dan kan ek fotos van bakkie en tralies stuur.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Pros en cons van winch op tralies
'n Goedkoper oplossing is om 'n tik-tok te kry wat so 2 ton kan sleep. Klein om agter sitplek te bere en vinnig om op te stel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Pros en cons van winch op tralies
Is dit daai Ratchet stelsel oom?tripodmvr wrote:'n Goedkoper oplossing is om 'n tik-tok te kry wat so 2 ton kan sleep. Klein om agter sitplek te bere en vinnig om op te stel.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Pros en cons van winch op tralies
Dave hier is die fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Pros en cons van winch op tralies
Dankie Jacques
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Pros en cons van winch op tralies
Hoekom dit nie net agter op die teen die "cab" mount nie, pêl van my het dit so gedoen met sy cruiser, werk 100%
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Pros en cons van winch op tralies
Dave
Een van die plekke waar ons gejag het het die man 'n 3hoek yster agter op die bak gehad, die punt bo het die katrol op gehad. As hy dan die winch aan sit trek dit die bok en 3 hoek op, die 3 hoek bereik dan hoogtepunt net as die bok se gat op die bak moet kom, en dan as dit op is val dit voorentoe. Laai grootbok alleen. As ek reg onthou was die winch op die bak.
Een van die plekke waar ons gejag het het die man 'n 3hoek yster agter op die bak gehad, die punt bo het die katrol op gehad. As hy dan die winch aan sit trek dit die bok en 3 hoek op, die 3 hoek bereik dan hoogtepunt net as die bok se gat op die bak moet kom, en dan as dit op is val dit voorentoe. Laai grootbok alleen. As ek reg onthou was die winch op die bak.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Pros en cons van winch op tralies
Hoekom dit nie net agter op die teen die "cab" mount nie, pêl van my het dit so gedoen met sy cruiser, werk 100%
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Pros en cons van winch op tralies
Ons het op al ons plaas bakkies Winches in die bak, ons het die tralies versterk, op die landcruiser sukkel mens meer want die bakkie is hoog, wat ons doen is die hek van die tralies skuins teen die klap te sit en so die bees/eland op te winch. Nadeel as jy die winch in die middel van die tralies sit belemmer dit jou uitsig agtertoe, ons het later die winches na die hoek van die tralies geskuif, werk nogsteeds goed jy moet maar die kabel help dat hy mooi opwen, ek trap hom sommer gewoonlik om hom reg te werk. Ek persoonlik hou nie van pulley op die tralie nie, as jy agter op bakkie staan val jy gewoonlik teen daai ding. Het jare gelede die tik-tok manier gebruik, werk noggal lekker vir Kudu maar is bietjie lig vir Groot Eland bulle en bees.F.L.A.S.H wrote:Middag almal
Ek oorweeg om vir my n winch agter die cab op die tralies te mount (tralie is versterk en het n winch plaat)
Ek wil net graag hoor by julle wat self het of ondervinding het wat die pros en cons is.
Gaan seker nou nie buffels laai nie maar wel Elande en beeste.
As julle dalk fotos het van winches wat al n tyd werk (nog nie tralies gebreek het nie) of dalk n video of 2 van hulle in werking sal ek baie waardeer om dit te sien
Dit is n Natko tralie
Groete
Dave
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Pros en cons van winch op tralies
Dave die belangrikste is om langer kettings vir jou tailgate te kry dat hy so 45 grade afhang. Dit vat baie moeite om n groot bok te laai met die tailgate paralel met die bak.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pros en cons van winch op tralies
Wat ook lekker werk is 'n roller op die tailgate se punt. Dit help dat die bok makliker bakkie klim wanneer die winch trek.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Pros en cons van winch op tralies
Keer ook dat ouens op die bak se rand trap en jou "rubberrising" aftrapGeno wrote:Wat ook lekker werk is 'n roller op die tailgate se punt. Dit help dat die bok makliker bakkie klim wanneer die winch trek.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution