Goeie dag,
ek is opsoek na "CV / profiles" op vryskut beroeps jagters geregistreer in die NW provinsie. Verkieslik tussen die ouderdomme 27-35 met ten minste 5 jaar se ondervinding met buitelandse jagters.
kontak my gerus op patrickr@rcf.co.za
Vryskut Boeroeps jagets geregistreer in die NW
- Bushwack
- Full Member

- Posts: 151
- Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Vryskut Boeroeps jagets geregistreer in die NW
Patrick Reynecke
Dream...Discover...Experience...
Dream...Discover...Experience...
- Bushwack
- Full Member

- Posts: 151
- Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Re: Vryskut Boeroeps jagets geregistreer in die NW
niemand??
daar is dan altyd 'n lot "PHse" op hierdie forum; ek het gedog dit sou maklik gaan...
Ek het n 14 dag jag en soek na iemand om my te help. MOET n liksensie in die NW hê.

- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Vryskut Boeroeps jagets geregistreer in die NW
Ek nou jou kontak besonderhede deurgestuur na 'n baie aangename kerel wat ons gehelp het die seisoen by Petrusvillle , groete
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Bushwack
- Full Member

- Posts: 151
- Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Re: Vryskut Boeroeps jagets geregistreer in die NW
Baie dankie, ek hoor graag van homJurgen Visser wrote:Ek nou jou kontak besonderhede deurgestuur na 'n baie aangename kerel wat ons gehelp het die seisoen by Petrusvillle , groete
Patrick Reynecke
Dream...Discover...Experience...
Dream...Discover...Experience...
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Vryskut Boeroeps jagets geregistreer in die NW
Kontak PHASA hulle sal vir jou lys stuur