Hi Darrie, ek het jou gemail met die briewe ens. Hoop jy kom reg! Ek hoor nou wat jy se van die bevoegdheids motivering, ek dink ook dit is maar net om dinge te bespoedig maar ook dat dit nie veel sal help nie om eerlik te wees.
Groete
Motiverings brief
-
darrie
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:32 pm
Re: Motiverings brief
More Alwyn
Onsettend baie dankie vir die brief!! Sal nou vir 'n slag bietjie moet gaan op lees oor my geweer sien dit raak redelik tegnies!!!
Groete
Morne

Middag DawidDit is juuis wat ek vir die man in blou gese het!!!
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Motiverings brief
Hi Morne
Ja mens moet so iets oor die kaliber kan se..
Hoop als werk uit! Dit is maar soms 'n pyn ini g@t
Groete
Ja mens moet so iets oor die kaliber kan se..
Hoop als werk uit! Dit is maar soms 'n pyn ini g@t
Groete