Hi, het iemand al die scopes probeer, ek dink Ludwig het een,
Enige opinies?
http://www.mtcoptics.co.za/MTCmodelT.htm
MTC Optics
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
MTC Optics
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: MTC Optics
Het een op my 22-250 gehad, Mamba 4-16x50 en was glad nie tevrede nie, die helderheid in die nag kan ek glad nie oor kla nie nie maar het net een oes gedoen met hom en hom verkoop, moes hom elke aand instel, en spring rond, dalk het ek nou weer daai vrydag middag jobbie gekry maar kan verkeerd ook wees
lekker dag foxie
lekker dag foxie
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
- Vleder
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Thu Aug 18, 2011 11:11 am
Re: MTC Optics
HI Hugo
Ek het 'n Viper 10x44 op my modified 303 Lee Enfield No 4 Mk 2. Het in die begin biekie gesukkel om in te stel (met Privi'a) maar nadat sy vir my ges? het sy hou van S&B 150g SP's het ek nog nie weer aan die stelknoppe (turrets) geraak nie. Baie helder (vir die prys), ek laaik die metaal opflip scope covers, die reticle. Baie happy.
PM my as jy wil pics sien. Dis te groot om hierso te attach.
groete

There is no theory of evolution. Just a list of animals Chuck Norris has allowed to live.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: MTC Optics
Vledler, het jy n MTC VIper of n Vortex Viper?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Vleder
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Thu Aug 18, 2011 11:11 am
Re: MTC Optics
MTC Viper 10x44 SCB reticle
There is no theory of evolution. Just a list of animals Chuck Norris has allowed to live.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: MTC Optics
Ek het n MTC Viper 4-16x50 op my een 30-06 wat n baan geweer is.Hy is baie swaar en groot ek het ook op n stadium n probleem gehad dat ek hom moes oor instel.n Ander man het met hom geskiet hy kon hom miskien gestamp het.Hy is ook baie sensetief versteling is n 8ste duim per click.Sal hom nie vir jag gebruik nie.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: MTC Optics
Ek het n 6-24*56 MTC Viper op my 6mmAI. Dis my werks geweer en ek jag al twee jaar met die scope en kan glad nie kla nie!!!
Cois
Cois
Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: MTC Optics
COISIE
LEWE JY NOG - Dis great nuus jy sal daai skwes milimeter moet laat ooploop op aliwal die jaar..
Welkom terug..
LAg lag lag lag
Jacques
LEWE JY NOG - Dis great nuus jy sal daai skwes milimeter moet laat ooploop op aliwal die jaar..
Welkom terug..
LAg lag lag lag
Jacques
Shoot straight and tell the truth!