Pap Nat Nuut
-
AB7
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Pap Nat Nuut
Hallo almal,
Ek bly in Centurion. Soos meeste manne hier hou ek baie van skiet en herlaai self. Ek het 'n 223 Rem, 270Win, 375 H&H en 'n S&W 9mm. Ek sal graag bietjie wyser wil word met die herlaai proses.
Groete
Anton

- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Pap Nat Nuut
Welkom Anton - vertel bietjie die manne hoe skiet daai .270 Win! 
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
AB7
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Re: Pap Nat Nuut
Dankie.
Ek sien jy probeer die .308 en 30-06 ouens opstook. Dit is 'n FN Sauer. Sy lading kort nog werk, maar hy is darem al net onder 1" met 3 skote op 100m. Het hom ge-erf so dit is 'n redelike ou geweer.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Pap Nat Nuut
Hallo Anton
Baie welkom hier en ons is seker jy gaan dit gate uit geniet.
Groetnis
Wouter

kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
- OomMatt
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Re: Pap Nat Nuut
Welkom buurman uit Centurion
Hier leer n man baie , hiers manne wat nie net dink hulle kan en weet nie ……… hulle kan en weet!!!

It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.

Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Pap Nat Nuut
Welkom Anton en geniet dit, ek het my ge-erfde 270Win gekry om sy optimale inherente akkuraatheid te oorskry met inligting van die forum 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Pap Nat Nuut
Bietjie agtergrond oor jou FN Sauer:AB7 wrote:Dankie.
Ek sien jy probeer die .308 en 30-06 ouens opstook. Dit is 'n FN Sauer. Sy lading kort nog werk, maar hy is darem al net onder 1" met 3 skote op 100m. Het hom ge-erf so dit is 'n redelike ou geweer.
“Rifles of the World” – John Walter
“FN-Sauer Rifles. FN Herstal SA made a small quantity of these is 1977-88. Based on the Sauer Model 80, the Belgian rifle was distinguished by a massive forged-steel receiver separating the forend from the hog’s-back butt. The pistol grip and forend were checkered, and a ventilated rubber buttplate was standard. The chamberings included 270 Winchester, 7 x 64, 7mm Remington Magnum, 30-06, 300 Winchester Magnum and 8 x 68s.”
Omdat daar min vervaardig is, is hierdie wapens nogal 'n gesogte versamelaars item, veral as hy mooi opgepas is.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1184
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Pap Nat Nuut
Welkom hier Anton
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
-
AB7
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Re: Pap Nat Nuut
Bietjie agtergrond oor jou FN Sauer:
“Rifles of the World” – John Walter
“FN-Sauer Rifles. FN Herstal SA made a small quantity of these is 1977-88. Based on the Sauer Model 80, the Belgian rifle was distinguished by a massive forged-steel receiver separating the forend from the hog’s-back butt. The pistol grip and forend were checkered, and a ventilated rubber buttplate was standard. The chamberings included 270 Winchester, 7 x 64, 7mm Remington Magnum, 30-06, 300 Winchester Magnum and 8 x 68s.”
Omdat daar min vervaardig is, is hierdie wapens nogal 'n gesogte versamelaars item, veral as hy mooi opgepas is.[/quote]
Baie dankie.
Hy is nog baie mooi. Gladste slotaksie wat ek nog ooit gevoel het.

- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Pap Nat Nuut
AB7 wrote:Bietjie agtergrond oor jou FN Sauer:
“Rifles of the World” – John Walter
“FN-Sauer Rifles. FN Herstal SA made a small quantity of these is 1977-88. Based on the Sauer Model 80, the Belgian rifle was distinguished by a massive forged-steel receiver separating the forend from the hog’s-back butt. The pistol grip and forend were checkered, and a ventilated rubber buttplate was standard. The chamberings included 270 Winchester, 7 x 64, 7mm Remington Magnum, 30-06, 300 Winchester Magnum and 8 x 68s.”
Omdat daar min vervaardig is, is hierdie wapens nogal 'n gesogte versamelaars item, veral as hy mooi opgepas is.
Baie dankie.
Hy is nog baie mooi. Gladste slotaksie wat ek nog ooit gevoel het.[/quote]
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201807 ... 7060ed.jpg[/IMG]
My 1983 FN Sauer .270 se groepering as ek die dag nie te veel bewe nie, lading staan op foto, as ek reg onthou is hy nie baie haastig nie, maar hy skiet dood!
Sent from my iPhone using Tapatalk