Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
SKIETER

Nuwe lid

Post by SKIETER »

Dags? mede jagters
My naam is Charles , ek woon en werk in Upington in die Noordkaap en boer deeltyds met skaap,bees en `n bietjie wild in die Kenhardt distrik. Ek het groot geword met wapens  , my pa is vandag nog `n kranige versamelaar. Ek besit `n paar gewere en handwapens en herlaai ook vir al my kalibers. Ek het vandag eers aangesluit by die forum , alhoewel ek seker al vir 2 jaar gereeld hier kom rondkrap.
Dankie vir `n Gr-8 forum
Koue groete
Skieter
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Nuwe lid

Post by Kalahari »

Welkom Charles, jy sal dit geniet om te gesels met die manne.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuwe lid

Post by Jagtersdok »

Baie welkom Charles

Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe lid

Post by Monrique (SJ) »

@ Charles

BAIE WELKOM en GENIET DIT!!!

Groetnis
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Nuwe lid

Post by KalahariKlong »

Charles, baie welkom. Lekker om nog manne van my kontrei hier rond te sien.

Groete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nuwe lid

Post by JPS »

Welkom Charles,
Glo jy sal dit geniet hier by ons.

Groete
JP
300Winmag

Re: Nuwe lid

Post by 300Winmag »

Welkom en lekker kuier.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Nuwe lid

Post by .::Alwyn-U::. »

welkom welkom!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe lid

Post by BLOK »

Welkom skieter en geniet hom.

Net n vraag hoeveel wapens is in so versameling vertel meer man.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Nuwe lid

Post by PITSMIT »

dagse charles

welkom hier by ons

vanwaar die naam skieter ???    hier is net jagters op die forum hehe ;D ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Nuwe lid

Post by Francois Marais »

Charles

WELKOM, hoop jy like....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
SKIETER

Re: Nuwe lid

Post by SKIETER »

vanwaar die naam skieter    hier is net jagters op die forum hehe 
Ja sien ek het `n neef met die naam Pieter  , toe dag ek ,ek sal nie die username so maklik vergeet nie  ;D ;Dhe he
Dankie vir almal se mooi replys - voel sommer al klaar welkom!
Skieter
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe lid

Post by theedge »

Baie welkom en bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Nuwe lid

Post by 243Songdaug »

Baie welkom Skieter!  Hoop jy geniet.
Dont tell me, show me......
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Nuwe lid

Post by .::Alwyn-U::. »

Baie welkom, geniet die forum..
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Nuwe lid

Post by Wiehan111 »

SKIETER!

Welkom hier en geniet dit
25-06 Savage Tactical
Post Reply