Praat maar nog so bietjie met Paul en dan sit jy n Kahles of Delta op daai geweer van jou1lum1nat1 wrote:Dankie vir almal se terugvoer.
Ek was redelik set op n MOA/MOA scope, maar na my gesprek met Paul by die Powderkeg heroorweeg ek dit.
Wat skiet julle manne?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies (nou Mrad)
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Hoe lyk die teleskope se prys teenoor die begroting van R20k tot R30k?Arnold wrote:Praat maar nog so bietjie met Paul en dan sit jy n Kahles of Delta op daai geweer van jou1lum1nat1 wrote:Dankie vir almal se terugvoer.
Ek was redelik set op n MOA/MOA scope, maar na my gesprek met Paul by die Powderkeg heroorweeg ek dit.
Wat skiet julle manne?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies
Die Delta sal in daai begroting pas
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies
Huko rek mens nie budget na R36 toe en koop n Sig Tango 6
-
1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies
Gawie, die Delta is so R29k odd en die Kahles se K624i is so R45k, wat bietjie styf raak vir my.
Die probleem is dan sit ek nou met een roer met n MOA scope en n ander een met n Mrad. Die Viper HS LR gaan van die 300WM na die 6.5x55 skyf.
Die DMR2i is n baie goeie prys vir wat jy kry en ek sukkel om die prys/produk van die LRP te wen as ek na MOA kyk.
Lyk my as jy beter glas as die LRP/DMR soek moet jy min R12k odd meer betaal. Maar ek wil ook een keur koop en klaar kry. Wil nie na die ryd spuit wees nie.
Edit: bygesê ek is verseker die swak skakel, my roer en huidige teleskoop is seker heelwat beter as wat ek is. So ek sukkel al klaar om R30k te regverdig

Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies
I've heard good things about the Bushnell DMRii PRO, waiting to hear if there's stock in SA and at what pricing obviously but is should be in that price range.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies
Ek sou iemand naby my opsoek wat die genoemde teleskope het en fisies op 'n langbaan met hul speel voor ek daai klas pitte uithaal.
Teleskope is vir my 'n persoonlike saak. Nes motorkarre is daar die waarvan ek hou en dan is daar die wat ek nie kan bekostig nie.
Persoonlik sal ek nooit 'n teleskoop koop voor ek nie seker is dat ons 'n baie lang pad saam gaan stap nie.
Teleskope is vir my 'n persoonlike saak. Nes motorkarre is daar die waarvan ek hou en dan is daar die wat ek nie kan bekostig nie.
Persoonlik sal ek nooit 'n teleskoop koop voor ek nie seker is dat ons 'n baie lang pad saam gaan stap nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies
Wel, nou moet ek net n reticle kies, Delta Stryker 4.5-30 gaan op die roer. Dankie Johan.
Kanse is goed as ek so gelukkig met hom is soos die manne op die internet sê gaan daar een op die 6.5x55 ook gaan.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Kanse is goed as ek so gelukkig met hom is soos die manne op die internet sê gaan daar een op die 6.5x55 ook gaan.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
-
1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies
Amper 3 jaar later en ek wil nou plan maak met die Vortex op die 6.5x55. Hy het lekker gewerk en absoluut niks fout nie, maar sal verkies om te standardiseer.
Die Delta Stryker is net effe te duur vir wat ek met die roertjie doen, maar wil oor skuif Mrad toe. Ek het 30mm NF ringe reeds op roer. Kan julle enige iets voorstel naby aan R20k?
Sent from my SM-G980F using Tapatalk

edwill
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am
Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies
Delta Javelin1lum1nat1 wrote:Amper 3 jaar later en ek wil nou plan maak met die Vortex op die 6.5x55. Hy het lekker gewerk en absoluut niks fout nie, maar sal verkies om te standardiseer.
Die Delta Stryker is net effe te duur vir wat ek met die roertjie doen, maar wil oor skuif Mrad toe. Ek het 30mm NF ringe reeds op roer. Kan julle enige iets voorstel naby aan R20k?
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Sent from my SM-G970F using Tapatalk
-
Wingnut
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Jul 23, 2017 1:37 pm
Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies (nou Mrad)
Goeie naand.
Net 'n klip in die bos. Athlon se Midas Tac en Ares modelle ook baie nice.
Ek self besit nie 1 nie, maar lyk nice. Ekt 2x Pst gen2s, altyd goeie opsie.
Sterkte met al die keuses.

Howa 6.5CM
Sako 7x64
Sako 223
CZ .22
Born to hunt, forced to work
!!
Sako 7x64
Sako 223
CZ .22
Born to hunt, forced to work
-
1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies
Kan ek nog n paar opinies kry asb.1lum1nat1 wrote:Amper 3 jaar later en ek wil nou plan maak met die Vortex op die 6.5x55. Hy het lekker gewerk en absoluut niks fout nie, maar sal verkies om te standardiseer.
Die Delta Stryker is net effe te duur vir wat ek met die roertjie doen, maar wil oor skuif Mrad toe. Ek het 30mm NF ringe reeds op roer. Kan julle enige iets voorstel naby aan R20k?
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Dankie vir die 2 voorstelle tot dusver.
Sent from my SM-G980F using Tapatalk