Ek het onlangs my toegewyde status vir jag en sportskiet gedoen.
Soos ek dit verstaan het jy toegewyde status maar dit tel eintlik net as jy dit gebruik om n lisensie te bekom onder artikel 16. MAW die status tel nie vir die gewere wat voorheen onder artikel 15 gemotifeer was nie?
Bv. Ek kan nie meer as 200 rontes vir my .22 besit wat onder artikel 15 gelisensieer is nie?
Hoe maak mens met ‘n vuurwapen wat oorspronklik gemotifeer was vir geleentheid skiet, maar jy wil dit verander na toegewyde skiet toe? Kan mens dit doen, of moet jy wag tot die lisensie verval en dan her lisensieer onder artikel 16?
Ek het probeer soek maar kan nerens ‘n definitiewe antwoord kry nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Toegewyde status - hoe gemaak met vorige lisensies?
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Toegewyde status - hoe gemaak met vorige lisensies?
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Toegewyde status - hoe gemaak met vorige lisensies?
Theunodb wrote:Ek het onlangs my toegewyde status vir jag en sportskiet gedoen.
Soos ek dit verstaan het jy toegewyde status maar dit tel eintlik net as jy dit gebruik om n lisensie te bekom onder artikel 16. MAW die status tel nie vir die gewere wat voorheen onder artikel 15 gemotifeer was nie?
Bv. Ek kan nie meer as 200 rontes vir my .22 besit wat onder artikel 15 gelisensieer is nie?SA jagters het in nuusbrief bevestig dat jy slegs onder artiekel 16 lisensies meer mag besit as die 200 rondtes, hoewel daar baie is wat meer bekom deur lisensie en toegewyde status kaartjie te wys.
Hoe maak mens met ‘n vuurwapen wat oorspronklik gemotifeer was vir geleentheid skiet, maar jy wil dit verander na toegewyde skiet toe? Kan mens dit doen, of moet jy wag tot die lisensie verval en dan her lisensieer onder artikel 16?
Jy doen net weer aansoek vir 'n lisensie enige tyd wat wil
Ek het probeer soek maar kan nerens ‘n definitiewe antwoord kry nie?
Gaan sien jou DFO party verkies dat jy verandering van omstandighede aansoek doen i.p.v heraansoek onder ander seksie
Sent from my iPhone using Tapatalk