Thanx Cappie. Jis daai roer skiet darem maar maklik raak. Long time coming...Capt. Oblivious wrote:Lekker Trompster, eks bly daai 300 skiet
Sent from my LG-H870 using Tapatalk

Thanx Cappie. Jis daai roer skiet darem maar maklik raak. Long time coming...Capt. Oblivious wrote:Lekker Trompster, eks bly daai 300 skiet








Ek stem.ruaanb wrote:liewe ouers netjies Geno!







Pragtig Deon,DWB wrote:Jag die manne nie meer nie?
Rietbok ram op 15m geskiet.
7x57 met 175gr Hornady RN




Dis nou smart! Veels geluk aan jou vrou, sy lyk baie in haar skik.Askari wrote: My vrou het Saterdag op Spitskop, so halfpad tussen Cradock en Graaff Reinet die blesbok ram geskiet met my .62 English Sporting Rifle. Ek het die geweer so 7 of 8 jaar gelede laat bou deur Glen Mcgill van Oudtshoorn Gunsports. Met 90gr Wano FFg en 325gr "patched round ball" teen 1325 vt/s skiet sy clovers op 75m. Daarna begin die "growwe" visier jou erg beperk.
Ons is met eerstelig veld toe en het die blessie na so uur se stap en gekruip (eintlik op soek na takbok en kudu) gesien op "oewer" vd droë rivierlopie. Die sagte sand het die bekruip baie maklik gemaak en Marlene het die ram op 22 tree in die kuiltjie geskiet. Die bal het die lengte vd bok gepenetreer en onder die vel op die boud gesit. 100% gewig retensie en ongelooflike penetrasie met geen vleisskade.




