Dringend Jagplek gesoek!
-
Jacques05
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon Jun 25, 2018 5:41 pm
Dringend Jagplek gesoek!
Goeie Dag!
Ek is dringend opsoek na biltong jagplek in die area van Kathu, Deben, Postmansburg of Kuruman. Los vir my 'n e-pos of reply op ad asb.
Groete Jacques.
heinleinjacques5@gmail.com
Ek is dringend opsoek na biltong jagplek in die area van Kathu, Deben, Postmansburg of Kuruman. Los vir my 'n e-pos of reply op ad asb.
Groete Jacques.
heinleinjacques5@gmail.com
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Dringend Jagplek gesoek!
Hi Jacques. Lees die forum reels, stel jouself voor by die nuwe aansluitings sodat die ouens jou van nader kan betrag en dan sal iemand jou miskien bystaan. Ons hou daarvan om min of meer te wil weet wie is wie hier rond
Kriek
Kriek
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Dringend Jagplek gesoek!
Jacques Bel 0833243344 die man is goedkoop daar naby Kuruman. Daar is van n steenbok tot n luiperd. As jy luiperd skiet kry jy twee koedoes verniet. Vra dr. SMUTS hy het plek.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Jacques05
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon Jun 25, 2018 5:41 pm
Re: Dringend Jagplek gesoek!
Dis reg sal so maak! Baie dankie.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Dringend Jagplek gesoek!
Onthou hy is baie in teater en besig met pasiente bedags, bel liewer na 10 saans.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Dringend Jagplek gesoek!
Dit laat my nou dink aan daai liedjie van daai visvang show op Kyknet...... HIER GAAN ONS ALWEER 

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Dringend Jagplek gesoek!
Kan jy daar visvang ook? Ek sal as ek eendag van die koëels af kan wegkom moet plan maakRudie wrote:Dit laat my nou dink aan daai liedjie van daai visvang show op Kyknet...... HIER GAAN ONS ALWEER
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Kriek
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Dringend Jagplek gesoek!
Rudie wrote:Dit laat my nou dink aan daai liedjie van daai visvang show op Kyknet...... HIER GAAN ONS ALWEER
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Hierdie is n jag draad nie n visvang draad nie...
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Dringend Jagplek gesoek!
Ja ons het groot nommers daar uit getrek vir daai program op kuns aas....Aceofspads wrote:Kan jy daar visvang ook? Ek sal as ek eendag van die koëels af kan wegkom moet plan maakRudie wrote:Dit laat my nou dink aan daai liedjie van daai visvang show op Kyknet...... HIER GAAN ONS ALWEER
Sent from my SM-G930F using Tapatalk![]()
Kriek
- fluisterbuis
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Oct 19, 2017 8:58 am
Re: Dringend Jagplek gesoek!
kom jag eerder hier in die noorde, hardekool ruik en braai net soveel lekkerder as witgat en kameeldoring
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Dringend Jagplek gesoek!
Ha ha ha ha hajoe rocket wrote:Jacques Bel 0833243344 die man is goedkoop daar naby Kuruman. Daar is van n steenbok tot n luiperd. As jy luiperd skiet kry jy twee koedoes verniet. Vra dr. SMUTS hy het plek.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Dringend Jagplek gesoek!
Jacques05 wrote:Goeie Dag!
Ek is dringend opsoek na biltong jagplek in die area van Kathu, Deben, Postmansburg of Kuruman. Los vir my 'n e-pos of reply op ad asb.
Groete Jacques.
heinleinjacques5@gmail.com
Hallo Jacques sien jy het my pm gestuur en gesê die dokter weet nie van jag plek nie.
Elke jaar kom sluit hier manne by ons geliefde Jaracal aan net om jag plek te soek en verdwyn dan soos mis in die son. Ons geliefde Jaracal is nie n "wham bam thank you mam" forum nie. Hierdie forum is na my eie familie, my tweede familie en is baie na my hart. As jy my kan waarborg dat jy n positiewe bydrae tot die forum kan maak kan ek vir jou n jag vriendelike nommer pm waar jy naby Kuruman kan gaan jag. Beskou hierdie draad as jou ontgroening.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Re: Dringend Jagplek gesoek!
Bwahahahaha, het nou amper self daai dokter gebel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Dringend Jagplek gesoek!
Hahaha jis ek kan nie help om te lag nie. Jacques kom gesels saam en geniet dit hier dan sal jy sien die manne is meer as bereid om te help.
As jy nie geskrik het nie sou ek myself gaan voorstel en dit dan van daar af vat

Sent from my iPhone using Tapatalk
As jy nie geskrik het nie sou ek myself gaan voorstel en dit dan van daar af vat

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Dringend Jagplek gesoek!
Joe rocket, jy rocket meneer. Ek hou van hoe jy dink. Dit was nou 'n goeie boere manier om 'n man 'n les te leer.
Work To Hunt, Hunt To Live
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Dringend Jagplek gesoek!
Willeboer wrote:Bwahahahaha, het nou amper self daai dokter gebel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Julle behoort nou al die vuurpylman te ken...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Dringend Jagplek gesoek!
Ek moet sê toe ek die heel eerste keer van Dr Smuts se plaas hoor het ek nogal daaraan gedink om die nommer te bêre vir latere gebruik. Dis nou vir ás ek nie 'n winter in die garage spandeer nie. Maar gelukig was ek nie die teiken van daardie een nie
Kriek
Kriek
-
Daneel
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm
Re: Dringend Jagplek gesoek!
Ja manne, ek dink ons almal moet maar n plan maak en daai Dr Smuts bel vir jagte.
Hy is so n gawe Mr en ek is seker hy sal dit baie wardeer as hy net so een of twee oproepe n dag kry van die jagters af.
Wie weet miskien kan hy dit in sy hart kry om van daai "free range" jakke van hom te laat Trophy jag beskikbaar maak...
So wie gaan heirdie week bel en wie volgende week? Net so twee of drie n dag, en soos genoem is maak seker julle bel na 10pm want die Dr is maar altyd besig deur die dag...