Hi daar,
Johan van Centurion hier. Ek lees al 'n geruime tyd van die drade op die forum maar dit is nou hoogtyd om my self voor te stel. Ek ken vir Klopper, ons is al jare lank vriende en het saam saam in die Vrystaat grootgeword.
Ek het 'n CZ P07 Gen 2 waarvoor ek nou wil begin herlaai, ek sien uit na al die kennis wat hier beskikbaar is!
Hallo almal
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Hallo almal
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hallo almal
Baie welkom Johan.
Nog nooit van Klopper gehoor nie, maar dit verbaas my nie. Die meeste manne ontken hul verslawings en Jaracal is nie 'n uitsondering nie. Hier kuier baie manne onder skuilname rond.
Almal maar skugter vir hul lewensmaats se oordeel indien die waarde van die speelgoed opgetel moet word.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Hallo almal
Baie welkom. Kennis is hier defenitief oorgenoeg van. Roere is hier nog meer so jy is op die regte plek. Geniet dit
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Hallo almal
Welkom Johan,Draegan wrote:Hi daar,
Johan van Centurion hier. Ek lees al 'n geruime tyd van die drade op die forum maar dit is nou hoogtyd om my self voor te stel. Ek ken vir Klopper, ons is al jare lank vriende en het saam saam in die Vrystaat grootgeword.
Ek het 'n CZ P07 Gen 2 waarvoor ek nou wil begin herlaai, ek sien uit na al die kennis wat hier beskikbaar is!
Bly jys hier, en moenie worry nie, die gin reel geld nie hier nie.
Hoop om jou saam Klopper by die volgende ALRHA shoot te sien.
Groete,
Jacques
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Hallo almal
Welkom Johan
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Hallo almal
Baie welkom Johan
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Hallo almal
Hahaha! Ek sien dis 'n klein wêreld!JacquesT (Stompe) wrote:
Welkom Johan,
Bly jys hier, en moenie worry nie, die gin reel geld nie hier nie.
Hoop om jou saam Klopper by die volgende ALRHA shoot te sien.
Groete,
Jacques
Ek sal definitief volgende keer saamgaan, ek sal net nog nie kan deelneem nie, 'n bleddie dokter het my langroer plan in die wiele gery
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Hallo almal
Welkom Johan
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1184
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Hallo almal
Baie welkom
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster