7 x 57 doppe

Post Reply
User avatar
LN (Louis)
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm

7 x 57 doppe

Post by LN (Louis) »

Mense ek het hulp nodig.

Ek skiet al die laaste 5 jaar met Highlanderdoppe (so 100 skote per jaar) maar hulle is nie meer beskikbaar nie :'( . Op die stadium is daar nog net 60 van die oorspronklike 100 oor en dit raak tyd dat ek hulle moet begin vervang.

Dis nou net hier waar die probleem inkom  >:(. Al wat ek in Pta en Jhb in die hande kan kry is PMP doppe en ek laaik hulle niks.

Waar kan ek nog soek? Ek het dalk nie almal probeer nie maar almal wat op wie se nommers ek my hande kom l?. Almal wag vir 'n besending van die VSA af.

Is daar iemand wat dalk kan help?

Wat kan ek doen om die doppe se leeftyd nog 'n jaar te verleng?

Groete,
Louis
Louis.
22 Rem
7x57 Mod Mauser
260 REM
9mm Vektor
12Br x 3
16Br 9.3 x 74 Krupp Combo
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 7 x 57 doppe

Post by tripodmvr »

Anneal jou bestaande doppe. Dit kan hulle keer om te kraak.

My ondervinding met PMP doppe is goed. Ek kry goeie akkuraatheid (<25mm) in die meeste van my kalibers en anneal hulle om hulle sagter te maak voor resizing.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
300Winmag

Re: 7 x 57 doppe

Post by 300Winmag »

CAMDIX                              011 660 2398
V.L.T. WAPENS 012 333 0170
Post Reply