Jag lisensies - kyk iemand ooit na dit?
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Jag lisensies - kyk iemand ooit na dit?
Dagse
Ek wil bietjie by julle manne hoor. Ek koop maar getrou elke jaar my hengel lisensie en jag lisensie, maar nog nooit was daar by n' plaas gevra om my jag lisensie eers te toon of was ek langs die pad gestop en gevra om my lisensie te toon nie. Was daar dalk al van julle wat gevra was daarvoor. Ek moet se ek het die laaste tyd wel by die damme gevind dat die natuurbewaring strenger geraak het met hengel lisensies

BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Jag lisensies - kyk iemand ooit na dit?
Ek is ook nog nooit vir jagpermit / vervoerpermit van vleis langs die pad gevra nie. Ek neem aan jy kan groot ergenis he as jy dit wel nie by jou het en daarvoor gevra word nie. Wapenlisensie/s moet ook maar altyd byderhand wees. Dit sal interessant wees om te weet wat ander forumlede al hiermee ervaar het.
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Jag lisensies - kyk iemand ooit na dit?
Hier in Noordwes provinsie is ons al paar keer gestop en permitte/vleis is gekyk. In die Noordkaap waar ek vandaan kom het niemand nog ooit ‘n permit gesoek nie. As jy hom nie het nie vat hulle glo jou gewere en sommer die voertuie ook wat vir die “poaching” gebruik was, so ek reken dis money well spend!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Jag lisensies - kyk iemand ooit na dit?
Niemand het ooit al gevra vir my jaglisensie nie. Dit kos R20. Was nog nooit gestop langs pad nie, maar maak seker van vleispermit, jaglisiensie en wapen lisensie. Dit is nie die moeite werd om baie geld te verloor om R20 te spaar nie
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Jag lisensies - kyk iemand ooit na dit?
As mens Beaufort Wes inkom op die N1 rigting Laingsburg en Kaap toe dan is daar 'n weegbrug. Daar staan altyd Polisie daar en ek was al twee keer gestop deur Natuurbewaaring en Polisie wat vir jaglisensie, vleisvervoerpermit en geweer lisensie gevra het.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Jag lisensies - kyk iemand ooit na dit?
Ek moet eerlik wees, ek het nog nooit 'n jag lisensie gekoop nie, ry nog altyd net met vleis permitte rond. Waar koop mens dit?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Jag lisensies - kyk iemand ooit na dit?
Jag lisensie is net nodig as jy op n plaas jag wat nie vrygestel is nie. Dws nie omhein is en vrystelling nr het nie
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Jag lisensies - kyk iemand ooit na dit?
Ek was al op 2 geleenthede gevra om Jaglisensies te toon op jagplase. Ons slaghuise weier om wild te vat sonder n afskrif van die vervoerpermit.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Jag lisensies - kyk iemand ooit na dit?
Hein, die lisensie vereistes hang af van waar en wat jy jag. (Provinsie, tipe plaas en spesie).
Limpopo plase wat wilds omheining het en vrysgestel is, hoef jy dit nie 'n lisensie of permit te he nie, net geskrewe toestemming van die plaaseienaar met o.a. die plaas se vrystellings nommer op die brief. Op hierdie plase het jy wel permitte nodig vir TOPS en Cites gelyste spesies.
In Limpopo het jy wel lisensies vir die jag van wild op plase wat nie geldige vrystelling het nie (sogenaamde oop plase). Dit is maar nominale bedraggies per dier, en is bekombaar by Wildlife Trade and Regulation. (LEDET in Polokwane).

Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Jag lisensies - kyk iemand ooit na dit?
Ek is al wel 'n paar keer gestop en ondersoek in die Dendron Vivo area. Sommer deur die Polisie/verkeerspolisie. Hulle weet nogal om te vra vir vlakvark vervoer permit en brief van plaaseienaar. Onthou met varke, geen vel/kop/pote of binnegoed, net skoon vleis mag vervoer word.
Die vlakwark vervoer permitte is gratis bekombaar by die staatsveearts kantore.
Die vlakwark vervoer permitte is gratis bekombaar by die staatsveearts kantore.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Jag lisensies - kyk iemand ooit na dit?
Ek is eenkeer net buite albertinia gestop toe vra hule my of daar enige wapens by my is, ek se toe ja, toevllig het ek met 5 gegaan, toe wil hulle weet wat maak ek met so baie wapens toe se ek ek gaan jag toe vra die beampte my jaglisensie. So ek het hom maar altyd!
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Jag lisensies - kyk iemand ooit na dit?
Dankie, en waar koop jy in die ander provinsies?J le Roux wrote:Hein, die lisensie vereistes hang af van waar en wat jy jag. (Provinsie, tipe plaas en spesie).
Op plase wat wilds omheining het en vrysgestel is, hoef jy dit nie 'n lisensie of permit te he nie, net geskrewe toestemming van die plaaseienaar met o.a. die plaas se vrystellings nommer op die brief. Op hierdie plase het jy wel permitte nodig vir TOPS en Cites gelyste spesies.
In Limpopo het jy wel lisensies vir die jag van wild op plase wat nie geldige vrystelling het nie (sogenaamde oop plase). Dit is maar nominale bedraggies per dier, en is bekombaar by Wildlife Trade and Regulation. (LEDET in Polokwane).
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1184
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Jag lisensies - kyk iemand ooit na dit?
Eks nog nooit gevra vir jag lisensie nie en nog minder vir my geweer lisensie !!
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Jag lisensies - kyk iemand ooit na dit?
Hein, elke provinsie het maar sy eie storie.
Ek is versigtig vir plagiaat, maar hierdie dokument is van CHASA, gebruik asb met oordeel.
Sjo! Gou ge -edit om vingergoggas reg te maak.
http://www.bosveldjagters.co.za/uploads ... MATION.pdf
Ek is versigtig vir plagiaat, maar hierdie dokument is van CHASA, gebruik asb met oordeel.
Sjo! Gou ge -edit om vingergoggas reg te maak.
http://www.bosveldjagters.co.za/uploads ... MATION.pdf
Last edited by J le Roux on Mon Jun 18, 2018 1:26 pm, edited 1 time in total.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Jag lisensies - kyk iemand ooit na dit?
Weereens, baie dankie. Goeie inligting daar.J le Roux wrote:Hein, elkeProvinsie het maar sy eie storie.
Ek is versigtig vir plagiaat, maar hirdie document is van CHASA, gebruik asb met oordeel.
http://www.bosveldjagters.co.za/uploads ... MATION.pdf
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.