Watse chrony??
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Watse chrony??
Naand vrinne. Ek het n spesmaas my chrony F1 het na jare se gebruik die gees gegee. Dit smaak vir my hy gee my spoed te laag aan.... behalwe dat dit n ou se ladingontwikkeling heeltemal beduiwel kan dit gevaarlik ook wees! Ek begin rondkyk na n ander chrony. Ek wil dam iets beter as die F1 he maar ek wil ook nie n plaas se geld betaal nie. Hoe werk die Magneto speed? Kan n man hom op jou knaldemper sit? Wat gebruik jy en is jy tevrede. Se ook sommer wat is die prys min of meer.
Groetnis
Groetnis
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Watse chrony??
Is die plase so goedkoop daar by julle?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Watse chrony??
Armand, moet asseblief nie aanstoot neem nie.
Hoe weet jy dat die chronograaf se spoedlesing "laag" is?
Is dit omdat die spoed nie kalibreer met jou ballistiese program nie? Indien wel het ek goeie raad vir jou.
Indien jy dit egter wil gebruik as 'n verskoning om 'n ander chronograaf aan te skaf, sal ek jou ondersteun
Magnetospeed V3 werk baie mooi saam met 'n demper.
Sommige manne sal ook die Sporter aanbeveel, maar met jou geluk gaan hy jou laat sukkel.
Die Magneto skuif wel jou trefpunt op die teiken, by sommige gewere. Ek skiet wel netjiese groepe met myne.
R9 000.00 nuut, is die prys in omloop. Jy kan hom self vir goedkoper inbring vanaf die VSA, maar die Rand gaan jou miskien pootjie.
Ek weet van 'n besending Labradars wat oppad is en met alles ingesluit vir R11 000.00 beskikbaar gaan wees. Dit sluit die sak en nuwe driepoot met koppelstuk in.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Watse chrony??
Manne my budget is so in die lyn van 4k. Het ek iets om na te kyk of moet ek maar aansukke met wat ek het?
Gawie, ek kry net so n gevoel hy ge my spoed te laag aan. Ek gaan jou n paar voorbeelde ge dan se jy my of dit reg klink. Op my 6.5AI het ek met die nuwe lot 89 S365 47.1gr gelaai agter die 120gr Nosler bt vir n gemiddelde spoed van 2788fps. Ek wil hom skiet teen so 2940fps. Laai toe 1gr op toe is daar tekens van druk. Chrony het daai skoot nie gevang nie. In my 30-06AI laai ek 56.5gr S365 agter Berger 155gr en kry toe n gemiddelde spoed van 2786fps. Dit klink my net te min.. ek weet nie. Het ook 55gr S365 agter 168gr nosler CC gelaai. Crony se n gemiddeld van 2599fps..
Gawie, ek kry net so n gevoel hy ge my spoed te laag aan. Ek gaan jou n paar voorbeelde ge dan se jy my of dit reg klink. Op my 6.5AI het ek met die nuwe lot 89 S365 47.1gr gelaai agter die 120gr Nosler bt vir n gemiddelde spoed van 2788fps. Ek wil hom skiet teen so 2940fps. Laai toe 1gr op toe is daar tekens van druk. Chrony het daai skoot nie gevang nie. In my 30-06AI laai ek 56.5gr S365 agter Berger 155gr en kry toe n gemiddelde spoed van 2786fps. Dit klink my net te min.. ek weet nie. Het ook 55gr S365 agter 168gr nosler CC gelaai. Crony se n gemiddeld van 2599fps..
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Watse chrony??
En elke nou en dan dan kry ek n ES van 150fps!! Nou ek gooi dam nie die kruit met n teelepel nie... en ek glo nie die groep sou goed wees met so n groot ES nie. Nie eens op 100m nie
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Watse chrony??
Nuwe battery en dan neuk lig kondisies nogal rond met n chrony
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Watse chrony??
Dit is n nuwe battery mater.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watse chrony??
Armand Steenkamp wrote:Manne my budget is so in die lyn van 4k. Het ek iets om na te kyk of moet ek maar aansukke met wat ek het?
Gawie, ek kry net so n gevoel hy ge my spoed te laag aan. Ek gaan jou n paar voorbeelde ge dan se jy my of dit reg klink. Op my 6.5AI het ek met die nuwe lot 89 S365 47.1gr gelaai agter die 120gr Nosler bt vir n gemiddelde spoed van 2788fps. Ek wil hom skiet teen so 2940fps. Laai toe 1gr op toe is daar tekens van druk. Chrony het daai skoot nie gevang nie. In my 30-06AI laai ek 56.5gr S365 agter Berger 155gr en kry toe n gemiddelde spoed van 2786fps. Dit klink my net te min.. ek weet nie. Het ook 55gr S365 agter 168gr nosler CC gelaai. Crony se n gemiddeld van 2599fps..
Armand ek het dalk vir jou n CED M2
https://www.shootersconnectionstore.com/Assets/ProductImages/CED_M2C.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Watse chrony??
Ek het die Magneto Sporter gekoop vir R 4400-00 na my Chrony Beta n kopskoot gesterf het.
Voordele:
Ek het hom al op n KD getoets en dit meet die spoed as die sensitiwiteit op gestel word. Ek meet wel spoed sonder KD.
Meet spoed in enige ligtoestand.
Meet akkuraat.
Kry n FXR kabel wat data na jou foon stuur.
Nadele:
Wat my vies maak van die ding is na die 3de skoot raak dit los op die loop. So dis iets wat ek nou gewoond geraak het om maar na elke skoot te kyk of dit nog vas is.
Dan ook met stadige kruit S385 wat nie 100% uit brand nie tel ek op dat daar n "sand blasting" effek op die byonet plaasvind. Daarvoor kry jy n plaatjie wat dit kan beskerm.
POI skuif so bietjie maar die groepering wys dieselfde met of sonder die meting.
Nou als in ag geneem, skiet ek nie so baie dat ek n Labradar nodig het nie en kan 3 Sporters koop vir n Labradar se prys. Sou my ladingontwikkeling dit regverdig sou ek wel die Labradar gekoop het. Maar net vir n nice to have is n no go by my. Dan koop ek eerder nog n Howa.

Groete, Willie
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Watse chrony??
Jis kaptein, jammer man ek ken hulle nie. Wat is jou opini oor die chrony? Is dit n vrebetering op die Chrony F1?Capt. Oblivious wrote:Armand Steenkamp wrote:Manne my budget is so in die lyn van 4k. Het ek iets om na te kyk of moet ek maar aansukke met wat ek het?
Gawie, ek kry net so n gevoel hy ge my spoed te laag aan. Ek gaan jou n paar voorbeelde ge dan se jy my of dit reg klink. Op my 6.5AI het ek met die nuwe lot 89 S365 47.1gr gelaai agter die 120gr Nosler bt vir n gemiddelde spoed van 2788fps. Ek wil hom skiet teen so 2940fps. Laai toe 1gr op toe is daar tekens van druk. Chrony het daai skoot nie gevang nie. In my 30-06AI laai ek 56.5gr S365 agter Berger 155gr en kry toe n gemiddelde spoed van 2786fps. Dit klink my net te min.. ek weet nie. Het ook 55gr S365 agter 168gr nosler CC gelaai. Crony se n gemiddeld van 2599fps..
Armand ek het dalk vir jou n CED M2
https://www.shootersconnectionstore.com/Assets/ProductImages/CED_M2C.jpg
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Watse chrony??
Armand
Ek het al meer as 'n jaar 'n Magnetospeed Sporter. Dis die goedkoper ou. Ekt onlangs 'n prys van R3600 gesien. Die duurder ou is so rondom R8000 en kom in 'n mooi tasssie en wys jou 3 of 5 skote op 'n nicer screentjie, maar eks 100% tevrede met die goedkoper ou.
Ek ervaar nie dieselfde as Williel hierbo nie. Ek draai die blerrie ding vas en skiet 30 skote sonder dat hy loskom. Ek stem wel met hom saam oor sy "sandblasting" storie op die bayonet gedeelte. Die plastiek (dalk is dit bakeliet) is na 2500 skote effens skurwer as die dag wat ek hom aangeskaf het.
Ek meet ook suksesvol spoed met enige knaldemper op...so daarmee is daar ook nie 'n problem nie.
My vorige chrony (Pro Chrono) het dalk 2 uit 10 skote van die .204 gemeet. My Magnetospeed meet elke skoot van die .204.
My Magnetospeed het nog net twee keer nie die spoed gemeet nie. Een keer was dit omdat ek hom nie aangesit het nie. Tweede keer was omdat ek nie sy sensitiwiteit reggestel gehad het vir n knaldemper nie. Die ding is so oulik man. Jy kan werklik in stik donker nag steeds spoed meet.
Ander ding...my vorige chrony het batterye gevreet soos 'n landrasvark...morsig. Ek het nog net EEN keer die Magnetospeed se battery vervang en dit was relatief onlangs. Ek sal reken dit was na so 1800 tot 2000 skote.
In hierdie herlaaigame spandeer mens mos soms geld, uit onkunde, aan die verkeerde goeters, maar oor my Magnetospeed was ek nog NOOIT spyt nie!!!

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Watse chrony??
Baie dankie vir jou skrywe mater! Dit help my verseker. Die kruit wat hom sandblast, dit sal noe later veroorsaak dat hy breek nie? Ek wil dam he hy moet n paar lope hou?Hansieslim wrote:Armand
Ek het al meer as 'n jaar 'n Magnetospeed Sporter. Dis die goedkoper ou. Ekt onlangs 'n prys van R3600 gesien. Die duurder ou is so rondom R8000 en kom in 'n mooi tasssie en wys jou 3 of 5 skote op 'n nicer screentjie, maar eks 100% tevrede met die goedkoper ou.
Ek ervaar nie dieselfde as Williel hierbo nie. Ek draai die blerrie ding vas en skiet 30 skote sonder dat hy loskom. Ek stem wel met hom saam oor sy "sandblasting" storie op die bayonet gedeelte. Die plastiek (dalk is dit bakeliet) is na 2500 skote effens skurwer as die dag wat ek hom aangeskaf het.
Ek meet ook suksesvol spoed met enige knaldemper op...so daarmee is daar ook nie 'n problem nie.
My vorige chrony (Pro Chrono) het dalk 2 uit 10 skote van die .204 gemeet. My Magnetospeed meet elke skoot van die .204.
My Magnetospeed het nog net twee keer nie die spoed gemeet nie. Een keer was dit omdat ek hom nie aangesit het nie. Tweede keer was omdat ek nie sy sensitiwiteit reggestel gehad het vir n knaldemper nie. Die ding is so oulik man. Jy kan werklik in stik donker nag steeds spoed meet.
Ander ding...my vorige chrony het batterye gevreet soos 'n landrasvark...morsig. Ek het nog net EEN keer die Magnetospeed se battery vervang en dit was relatief onlangs. Ek sal reken dit was na so 1800 tot 2000 skote.
In hierdie herlaaigame spandeer mens mos soms geld, uit onkunde, aan die verkeerde goeters, maar oor my Magnetospeed was ek nog NOOIT spyt nie!!!
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Watse chrony??
Hallo Armand,
Ons het die einde laas jaar 6 verskillende chronograwe gelyktydig getoets. Ons is nog nie klaar met die toetse nie, maar daar het n paar interessante goed na vore gekom.
As jy my jou sel nommer stuur sal ek vir jou die vergelykende grafiek stuur en hoe ons die toetse gedoen het.
Groete Bennie

9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Watse chrony??
Bennie
Ek sal dit ook asb graag wil sien...082 804 528twee
Ek sal dit ook asb graag wil sien...082 804 528twee
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Watse chrony??
Bennie - plaas sommer hier dan kan ons almal mos sien.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Watse chrony??
Oooh klink baie interesant kan ek ook kry asb 08 drie fyf 0 dubbleDrie 4 2 agtBennie Bester wrote:Hallo Armand,
Ons het die einde laas jaar 6 verskillende chronograwe gelyktydig getoets. Ons is nog nie klaar met die toetse nie, maar daar het n paar interessante goed na vore gekom.
As jy my jou sel nommer stuur sal ek vir jou die vergelykende grafiek stuur en hoe ons die toetse gedoen het.
Groete Bennie
Hoor graag....
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5